16/09/2023
Some recent bakes
Frozen homemade dishes - ready to heat and eat!
Ceres
6835
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Dish-up Homemade Food posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Ons is ‘n lekker vol en besig huis! 2017 verlaat ons oudste van 4 die huis vir ‘n studente lewe op Stellenbosch. Elke keer as sy by die huis was vat sy egter kos, HUISKOS saam koshuis toe. 2018 verlaat ons 2de oudste kind die huis vir ‘n diensjaar in Pretoria. Sy trek in ‘n studentehuis in waar sy ook self vir haar moet kosmaak. Ons maak sommer ‘n groot voorraad HUISKOS wat sy in enkelporsies vries.
Die besigheid DISH-UP het dus baie spontaan ontstaan van almal wat net gewone lekker HUISKOS wil hê!! Ons gebruik goeie gehalte bestanddele vir elke ete wat ons voorberei. Ons probeer ook innoverend wees met ‘n verskeidenheid van geregte!! Daar is ook ‘n verskeidenheid van porsiegroottes beskikbaar.
Ons lewer graag af in Ceres elke oggend Maandae tot Vrydae. Stuur jou eposadres na [email protected] en ons stuur vir jou die nuutste PRYSLYS!!