D'lish Delights

D'lish Delights We offer hassle free, convenient and affordable SERVICES for Wedding, Birthday, Confirmation, Baptism, Milestones, Valentine's, Easter, etc.

Party Buckets, Boxes, Packs, Candyfloss, Popcorn, Cool drink, Decor, Cakes, Cupcakes, Kids party rentals & Invites

10/05/2026
10/05/2026

Dag 10
“Maar die Here antwoord haar: “Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.” Lukas 10:41-42

Ons het ook 'n spesiale notaboek geskep vir jou om hierdie gebedsreis neer te pen. Daar is spasie om jou eie notas te maak, self-refleksie, die teksvers van die dag, en meer. Dit sluit ook 'n boekmerk in wat jy kan uitknip en 'n opsommingsgebed. Kry jou digitale weergawe van hierdie notaboek hier: https://shorturl.at/z1vgF

07/05/2026

Dag 7
“Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid moet dié van die innerlike mens wees: blywende beskeidenheid en kalmte van gees. Dit het by God groot waarde.” 1 Petrus 3:3-4

Ons het ook 'n spesiale notaboek geskep vir jou om hierdie gebedsreis neer te pen. Daar is spasie om jou eie notas te maak, self-refleksie, die teksvers van die dag, en meer. Dit sluit ook 'n boekmerk in wat jy kan uitknip en 'n opsommingsgebed. Kry jou digitale weergawe van hierdie notaboek hier: https://shorturl.at/z1vgF

05/05/2026

Dag 5
“Net so moet jy ook vir die ouer vroue sê hulle gedrag moet dié wees van mense wat 'n heilige lewe lei. Hulle moenie kwaadpraat of aan drank verslaaf wees nie. Hulle moet goeie raad kan gee.” Titus 2:3

Ons het ook 'n spesiale notaboek geskep vir jou om hierdie gebedsreis neer te pen. Daar is spasie om jou eie notas te maak, self-refleksie, die teksvers van die dag, en meer. Dit sluit ook 'n boekmerk in wat jy kan uitknip en 'n opsommingsgebed. Kry jou digitale weergawe van hierdie notaboek hier: https://shorturl.at/z1vgF

04/05/2026

Dag 4
“Uiterlike skoonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien 'n vrou om geprys te word.” Spreuke 31:30

Ons het ook 'n spesiale notaboek geskep vir jou om hierdie gebedsreis neer te pen. Daar is spasie om jou eie notas te maak, self-refleksie, die teksvers van die dag, en meer. Dit sluit ook 'n boekmerk in wat jy kan uitknip en 'n opsommingsgebed. Kry jou digitale weergawe van hierdie notaboek hier: https://shorturl.at/z1vgF

02/05/2026

Dag 2
'Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.” Genesis 2:18

Ons het ook 'n spesiale notaboek geskep vir jou om hierdie gebedsreis neer te pen. Daar is spasie om jou eie notas te maak, self-refleksie, die teksvers van die dag, en meer. Dit sluit ook 'n boekmerk in wat jy kan uitknip en 'n opsommingsgebed. Kry jou digitale weergawe van hierdie notaboek hier: https://shorturl.at/z1vgF

01/05/2026

Dag 1
“God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.” Genesis 1:27

Ons het ook 'n spesiale notaboek geskep vir jou om hierdie gebedsreis neer te pen. Daar is spasie om jou eie notas te maak, self-refleksie, die teksvers van die dag, en meer. Dit sluit ook 'n boekmerk in wat jy kan uitknip en 'n opsommingsgebed. Kry jou digitale weergawe van hierdie notaboek hier: https://shorturl.at/z1vgF

Address

30 Faure Street
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Telephone

+27711143539

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D'lish Delights posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share