Die Windpomp Braaiers

Die Windpomp Braaiers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Windpomp Braaiers, Caterer, Witzenberg, Ceres.

10/06/2024
En op die 15de Desember 2023 het ons die voorreg gehad om saam met David Watts, Ilse se 50ste verjaarsdag te vier by Lox...
02/01/2024

En op die 15de Desember 2023 het ons die voorreg gehad om saam met David Watts, Ilse se 50ste verjaarsdag te vier by Loxtonia Cider . Dit was n ongelooflike mooi dag en Baie lekker mense! Veels geluk Ilse op nog n jaar en mag die Here jou seën op nog vele meer!!!

02/01/2024
9 Desember 2023 het ons Morester Red Dragons se Jaareindfunksie gedoen! Wat n lekker aand en Baie nice mense en Klub! Ba...
02/01/2024

9 Desember 2023 het ons Morester Red Dragons se Jaareindfunksie gedoen! Wat n lekker aand en Baie nice mense en Klub! Baie sterkte met al julle games vir 2024!!!

Dis weer daai tyd van die jaar waar almal jaareindfunksies beplan! Bel ons vir n heerlike spitbraai en lekker vriendelik...
25/10/2023

Dis weer daai tyd van die jaar waar almal jaareindfunksies beplan! Bel ons vir n heerlike spitbraai en lekker vriendelike en profesionele diens! 083 677 0068

Hallo vriende hoop dit gaan goed. Aangesien dit n koue 🥶 winter gaan wees is ek lus om lekker sop te kook en te verkoop....
08/06/2023

Hallo vriende hoop dit gaan goed. Aangesien dit n koue 🥶 winter gaan wees is ek lus om lekker sop te kook en te verkoop.
As jy dalk wil bestel by my. Ek sal kom aflewer ook.

▪︎2L Sop @ R 160
♧ Creamy Butternut
♧ Heerlike Ertjiesop

Aflewering sal Donderdae wees
Bestellings moet voor woensdag gedoen word.
Whatsapp my by 083 677 0068

Nog n lekker Spitbraai die naweek gedoen by Fairfield dam. Wat n lekker 50ste verjaarsdag! Dankie Connie Malherbe en Ria...
09/02/2023

Nog n lekker Spitbraai die naweek gedoen by Fairfield dam. Wat n lekker 50ste verjaarsdag! Dankie Connie Malherbe en Riana en Willie vir julle gasvryheid! Baie geluk aan Connie met sy verjaarsdag🥳🥳

Ons is terug!!! 2023 gaan n groot jaar wees! Kontak ons vir enige funksie, troue, verjaarsdag, Huweliksherdenking of wer...
23/01/2023

Ons is terug!!! 2023 gaan n groot jaar wees! Kontak ons vir enige funksie, troue, verjaarsdag, Huweliksherdenking of werksfunksie! Ons kan Spitbraai of oor die kole braai vir die geleentheid. Ek maak ook Platters of gevriesde bakke kos. Kontak my gerus vir opsies en pryse!
⭐⭐⭐⭐⭐
We are back!!! 2023 is going to be a big one! Contact us for any function, wedding, birthday, Anniversary or work function! We can do a Spitbraai or woodfire braai! I do Platters as well or home cooked meals. Contact me for prices and options!

☎️ 083 677 0068
📧 [email protected]

Address

Witzenberg
Ceres
6835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp Braaiers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Windpomp Braaiers:

Share

Category