Sherries Takeaways

Sherries Takeaways Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sherries Takeaways, Fast food restaurant, 1 Iris Street, Ceres.

19/10/2023

Vrydag sal Sherries vanaf 5 uur oop wees heerlike vars kis kan 5h30 afgehaal word.Chic wrap slegs 30 rand(sonder chips)chic steaklet en chips met cheese sauce 35rand.Varsheid gewaarborg❤❤

Sherried take a away are open for bussness from Friday to Saturday.Call 4 ur order on 0604120198
03/05/2022

Sherried take a away are open for bussness from Friday to Saturday.Call 4 ur order on 0604120198

Lekker cheese rib burger met chippies vandag te koop. Kontak Sharon by 0604120198
12/11/2021

Lekker cheese rib burger met chippies vandag te koop.

Kontak Sharon by 0604120198

Heeerlike cheese burger en chips te koop vandag teen R45. Whatsapp of bel vir bestelling. 0604120198
15/10/2021

Heeerlike cheese burger en chips te koop vandag teen R45.

Whatsapp of bel vir bestelling. 0604120198

Goeie dag Almal, Vrydag, 17 Sept sal die volgende op die spyskaart wees. Dankie vir almal se ondersteuning. Waardeer dit...
15/09/2021

Goeie dag Almal, Vrydag, 17 Sept sal die volgende op die spyskaart wees.

Dankie vir almal se ondersteuning. Waardeer dit ♥️

Sien Vrydag by Iris Straat 1. 😉

Goeie môre my mensies. Weens aanvraag het ons besluit om weer vandag iets vir julle voor te berei. Lekker russian roll e...
07/08/2021

Goeie môre my mensies. Weens aanvraag het ons besluit om weer vandag iets vir julle voor te berei. Lekker russian roll en chips vir net R30! Ons sal vanaf 12uur reg wees vir afhaal. Sien later 😁😁

Heerlike curybuns 15 rand Russians en chips 25 rand en pakkies chips 10rand.Moenie dit misloop nie.Vrydag 6 Augustus van...
04/08/2021

Heerlike curybuns 15 rand Russians en chips 25 rand en pakkies chips 10rand.Moenie dit misloop nie.Vrydag 6 Augustus vanaf 5uur.Bestellings sal waardeer word

Naand julletjies.Baie dankie v almal se ondersteuning vanaand ek waardeer dt baie.Hoop jle ht dt terdee geniet.Ons mk w ...
30/07/2021

Naand julletjies.Baie dankie v almal se ondersteuning vanaand ek waardeer dt baie.Hoop jle ht dt terdee geniet.Ons mk w so vrydagaand.Spyskaart sal woensdag deurgegee word.Weereens baie dankie.God bless you

30 Julie 2021Gun, Chips en 'n Varsgebakte oondbroodjie. 😋Ons doen die kook werk vir jou! 😉🤤
29/07/2021

30 Julie 2021
Gun, Chips en 'n Varsgebakte oondbroodjie. 😋

Ons doen die kook werk vir jou! 😉🤤

U ondersteuning sal hoogs waardeer word.Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom.Gun en chips met n heerlike vars ...
28/07/2021

U ondersteuning sal hoogs waardeer word.Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom.Gun en chips met n heerlike vars oondbrood slegs 45 rand.Vrydagaand vanaf 5 uur.Baie dankie.

Address

1 Iris Street
Ceres
6835

Opening Hours

Friday 05:00 - 20:00
Saturday 10:00 - 16:00

Telephone

+27604120198

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sherries Takeaways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share