20/11/2026
Met pryse soos die kan jy nie eers goedkoper by jou eie huis kuier nie🫵
Skop die naweek reg af met 'n koue een in die hand en goeie gees🕺
Want jy verdien dit😎
Besprek jou tafel VANDAG!!!
📍Club 14
14 Alexandra Rd, Doringkloof, Centurion, 0157