Die Spens by Tuck In

Die Spens by Tuck In Wholesome homemade meals, fresh bakes, premium coffee, cakes & catering in the heart of Midstream.

Inspired by grandma's kitchen and made for modern family life.

Lekker kos bring mense om die tafel 🎀Kom geniet hierdie Vrydag ons heerlike Vis & Skyfies – vars voorberei en met sorg b...
14/07/2026

Lekker kos bring mense om die tafel 🎀

Kom geniet hierdie Vrydag ons heerlike Vis & Skyfies – vars voorberei en met sorg bedien.

Ons sien jou by Die Spens.
Bespreek op 0736543699

Our team is growing at Die Spens in Midstream… and you might be exactly who we’re looking for. If coffee is your passion...
09/07/2026

Our team is growing at Die Spens in Midstream… and you might be exactly who we’re looking for.

If coffee is your passion and you love making people feel welcome, we’d love to hear from you.

Please see the details on the post and send us your CV.

Een van ons heel eerste gaste het hierdie mooi oomblik en woorde met ons gedeel, en dit herinner ons presies hoekom Die ...
02/07/2026

Een van ons heel eerste gaste het hierdie mooi oomblik en woorde met ons gedeel, en dit herinner ons presies hoekom Die Spens bestaan.

Vir die mense.
Vir die stories.
Vir die tafel met kos soos jou ouma dit gemaak het.

Dankie dat julle hierdie begin saam met ons deel.

🩷Jaclyn

30/06/2026

Agter die skerms kry ons alles gereed om jou te verwelkom🎀

Met baie liefde en sorg maak ons Die Spens reg vir ’n besondere openingsnaweek — en ons hoop om jou daar te sien.

As jy nog nie bespreek het nie, WhatsApp “DIE SPENS” na 073 654 3966 om jou plek te bespreek.

25/06/2026

What a privilege to be part of the 1st for Women event with Tuck In.

From beautifully curated tables to thoughtful catering, every detail matters.

At Die Spens, Jaclyn brings that same passion and attention to every event, whether it’s a corporate function, celebration, intimate gathering or special occasion.

Whatever your event needs, we’d love to bring it to life.

WhatsApp “DIE SPENS” to 073 654 3699.

23/06/2026

Die Spens is meer as net ’n plek om te eet, dis ’n droom wat oor baie jare gebou is.

Vir 13 jaar het Jaclyn reeds die Midstream gemeenskap bedien met vars kos, liefde en sorg. Wat begin het as maaltye vir skole en families, kry nou ’n nuwe tuiste.

Die naam Die Spens kom van daardie plek in elke huis waar alles bymekaar kom, die plek waar jy altyd iets kry wat voed, troos en bymekaar bring.

Nou nooi Jaclyn jou om deel te word van haar tafel.
Vir goeie koffie, vars gebak, huiskos en die warmte van ’n plek wat soos huis voel.

WhatsApp “DIE SPENS” na 073 654 3699 om deel te word van Die Eerste Tafel en al die nuus eerste te ontvang.

🎀Die Eerste Tafel by Die SpensOns is besig om iets besonders in Midstream oop te maak — en jy kan deel wees van die mens...
22/06/2026

🎀Die Eerste Tafel by Die Spens

Ons is besig om iets besonders in Midstream oop te maak — en jy kan deel wees van die mense wat alles eerste hoor.

Sluit aan by ons whatsapp groep vir:

🧁Eerste toegang tot ons openings naweek
☕️Eksklusiewe openingsaanbiedinge
🍰Spesiale Verrassings net vir ons gemeenskap

Whatsapp “DIE SPENS” na 073 654 3699

17/06/2026

Die naweek het ek ’n draai gemaak by een van my gunsteling plekke; Rust in White in Cullinan.

Saam met JanHarm, mede-eienaar van Rust in White, het ek deur die mooiste vintage, antieke en enamel skatte gaan soek vir Die Spens… stukke met storie, karakter en siel.

As jy lief is vir oudhede en unieke skatte, móét jy beslis ’n draai by hulle gaan maak.

Only the best ingredients. Made with love. 🤍Whether it’s a family meal, a celebration, a coffee date or something sweet,...
12/06/2026

Only the best ingredients. Made with love. 🤍

Whether it’s a family meal, a celebration, a coffee date or something sweet, we’re here to make every moment a little more special.

10/06/2026

’n Tafel is altyd beter wanneer daar plek is vir nog een.

Ons maak gereed om julle te verwelkom.

Tot dan, volg ons reis en word deel van ons gemeenskap om eerste te hoor van alles wat by Die Spens gebeur.

📲 WhatsApp “DIE SPENS” na 073 654 3699

Address

Retire @ Midstream Building
Centurion

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spens by Tuck In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category