23/05/2026
๐ฅ Naweek Winskopies by Padstal Meat & Deli ๐ฅ
Maak jou braai, potjie of naweek-ete ekstra lekker met vars vleis teen goeie pryse.
2 tand skaap heel of halwe โ R124.99/kg
Lam braai rib โ R129.99/kg
Volstruis mince โ R119.99/kg
Volstruis steak โ R119.99/kg
Bees potjie โ R99.99/kg
Beskikbaar terwyl voorraad hou.