MonnasDeli

MonnasDeli Monna's Deli
(1)

Mouthwatering eats  available @ MonnasDeli
13/08/2024

Mouthwatering eats available @ MonnasDeli

MonnasDeli is your one stop to go for all functions and family meals. Quality is our trademark🫶🏻
11/07/2024

MonnasDeli is your one stop to go for all functions and family meals. Quality is our trademark🫶🏻

Fill up your deep freeze with high quality Frozen meals, so convenient just to take it out of the deep freeze and place ...
15/05/2024

Fill up your deep freeze with high quality Frozen meals, so convenient just to take it out of the deep freeze and place it in the oven or airfryer.

Die lekkerste happies vir besigheidsvergaderings, Partytjies en enige funksies beskikbaar by MonnasDeli
08/05/2024

Die lekkerste happies vir besigheidsvergaderings, Partytjies en enige funksies beskikbaar by MonnasDeli

We believe in high quality ingredients to prepare mouthwatering meals.Order your frozen meals, platters, cakes, quiches,...
16/04/2024

We believe in high quality ingredients to prepare mouthwatering meals.

Order your frozen meals, platters, cakes, quiches, Side dishes, Salads...you name it and we make it.

MonnasDeli

7 weke van Parstyd is verby....Lang dae, moeë voete en lyf, baie beplanning, aankope, dou voor dag gaan die wekker af en...
15/03/2024

7 weke van Parstyd is verby....Lang dae, moeë voete en lyf, baie beplanning, aankope, dou voor dag gaan die wekker af en as die huis doodstil is in die nag werk ek nog.

Dis elke jaar een van Monna's deli se hoogtepunte om 'n diens te kan lewer vir Spier Wine Farm en De Toren Private Cellar. Om die Pars spanne wat baie hard werk met 'n gebalenseerde gekookte bord kos te kan voorsien.

Hier is ons statistieke:

1951 maaltye
86kg Topside Mince
261kg Hoenderfillette
104L Melk
50Kg uie
10kg mushrooms
40kg wortels
1260 Eiers
28 L room
en, en,en.........

Tot 2025 Parstyd! Nou is dit bietjie voete in die lig sit en familietyd🫶🏻

01/03/2024
Wat dan nou anderste as om Regte egte Mosbolletjies te maak as  vir jou mos gee, eg Suid Afrikaans! Oooo, ek werk met le...
01/03/2024

Wat dan nou anderste as om Regte egte Mosbolletjies te maak as vir jou mos gee, eg Suid Afrikaans!

Oooo, ek werk met lekker kliente. So 'n voorreg!

Dit gaan lekker besig by Monna's Deli. Ons is besig met ons 3 de week met Spier wynlandgoed se Parstyd waar ons elke dag...
19/02/2024

Dit gaan lekker besig by Monna's Deli.

Ons is besig met ons 3 de week met Spier wynlandgoed se Parstyd waar ons elke dag maaltye voorsien.

Ons het vandag met de Toren wynlandgoed ook begin en dis so 'n groot voorreg om met die groot vooraanstaande wynplase besigheid te kan doen.

MonnasDeli

Dis my hart om mense gelukkig te sien en lekker te kan eet! My passie vir kos is gebôre as 'n jong meisie toe ek gesien ...
23/01/2024

Dis my hart om mense gelukkig te sien en lekker te kan eet!

My passie vir kos is gebôre as 'n jong meisie toe ek gesien het hoe lekker my ouma tamatiebredie, soetpatats, hertzoggies, beskuit, Bar One Rice Krispies koekies en so kan ek opnoem, gemaak het om ons te bederf.

@ Monna's deli bedien die Helderberg area.

Ons berei smaaklike en baie hoë kwaliteit produkte voor.

Mag 2024 'n geseënde jaar wees vir jou!

❤️Monna

14/12/2023

Address

Cape Town
7130

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MonnasDeli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to MonnasDeli:

Share

Category