De Grote Vijf

De Grote Vijf De Grote Vijf is a family business born out of creativity and passion for food. Our roots are in tradition but love combining modern flare in our recipies.

Vir die verf van  oudhede, nuwe kaste gemaak en geverf, restorasie van meubels en riem werk kontak ons...Henk of Hanlie0...
12/09/2017

Vir die verf van oudhede, nuwe kaste gemaak en geverf, restorasie van meubels en riem werk kontak ons...
Henk of Hanlie
0794757542

25/08/2017

Goeiemore al De Grote Vijf Koffie kombuis kliënte, hoop dit gaan goed met julle!
De Grote Vijf Koffie kombuis het gister gesluit, ek gaan elkeen van julle baie mis. Dit was só 'n voorreg om sulke kosbare mensies te ontmoet en julle te kon bedien met ons eetgoedjies ens.
Wees geseënd in alles wat julle doen.

Vriendelike groete
Hanlie

Melani Rossouw Kunswerke net hier by De Grote Vijf Koffie kombuis
23/08/2017

Melani Rossouw Kunswerke net hier by De Grote Vijf Koffie kombuis

Verskeidenheid leer produkte van Leather and Lace... Kom loer in en geniet 'n heerlike lekker koppie Terbodore Cappuccin...
23/08/2017

Verskeidenheid leer produkte van Leather and Lace...
Kom loer in en geniet 'n heerlike lekker koppie Terbodore Cappuccino net hier by De Grote Vijf Koffie kombuis.

Kom geniet 'n heerlike koppie Terbodore Koffie met ons baie gewilde Melktert...
23/08/2017

Kom geniet 'n heerlike koppie Terbodore Koffie met ons baie gewilde Melktert...

Pragtige Zanner Pottery geskenkies Net hier by De Grote Vijf Koffie kombuis
23/08/2017

Pragtige Zanner Pottery geskenkies
Net hier by De Grote Vijf Koffie kombuis

Pragtige porselein geskenkies deur Zander Pottery.
15/08/2017

Pragtige porselein geskenkies deur Zander Pottery.

Leër handsakke en hoede beskikbaar deur Leather and Lace..
15/08/2017

Leër handsakke en hoede beskikbaar deur Leather and Lace..

Melani Rossouw Kunswerke net hier by De Grote Vijf... Kom kyk gerus
15/08/2017

Melani Rossouw Kunswerke net hier by De Grote Vijf... Kom kyk gerus

Heerlike Pannekoek en Cappuccino op hierdie pragtige reën dag net hier by De Grote Vijf Koffie kombuis
15/08/2017

Heerlike Pannekoek en Cappuccino op hierdie pragtige reën dag net hier by De Grote Vijf Koffie kombuis

Beautiful Zanner Pottery Butter Curl's for presents in different colors...
14/08/2017

Beautiful Zanner Pottery Butter Curl's for presents in different colors...

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Grote Vijf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to De Grote Vijf:

Shortcuts

Share

Category