Helen’s Pub

Directions

Helen’s Pub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Helen’s Pub, Beer Bar, 3 Bedford Street, Parow, Cape Town.

16/10/2026
Naweek is om die draai en gaan ons weer lekker kuier saam met Charnay Dippenaar Artist, Vrydagaand en Sondag middag natu...
07/10/2026

Naweek is om die draai en gaan ons weer lekker kuier saam met Charnay Dippenaar Artist, Vrydagaand en Sondag middag natuurlik Garner Nel. Moenie uitmis nie kom maak ñ draaitjie💃🕺🍺sien julle daar

Net altyd lekker, saam met lekker mense!!!! 🍻🍻🍻
07/10/2026

Net altyd lekker, saam met lekker mense!!!! 🍻🍻🍻

13/09/2026

Stunning liedjie… net WOW!!! Vilene Kannemeyer

Sjoe. Wat n amazing stem!! Jy mag maar Vilene Kannemeyer. Hoop ons sien jou gou weer!!!
13/09/2026

Sjoe. Wat n amazing stem!! Jy mag maar Vilene Kannemeyer. Hoop ons sien jou gou weer!!!

Saterdag, 12 September kom kuier ñ nuwe kunstenaar by ons, Vilene Kannemeyer, moenie hierdie kuier mis nie en natuurlik ...
09/09/2026

Saterdag, 12 September kom kuier ñ nuwe kunstenaar by ons, Vilene Kannemeyer, moenie hierdie kuier mis nie en natuurlik rugby finale tussen Bokke en All Blacks. Sien julle dan💃🕺🏉

Garner was gister uit die boeke!!! Hom omtrent geniet. Bokke het gewen en dan het ons lieflike oumatjie 90 geword. Net t...
06/09/2026

Garner was gister uit die boeke!!! Hom omtrent geniet. Bokke het gewen en dan het ons lieflike oumatjie 90 geword. Net te oulik!!!

Kom join ons Saterdag, 5 September vir die derde toets tussen die Springbokke en All Blacks dit raak net al hoe beter.Ga...
03/09/2026

Kom join ons Saterdag, 5 September vir die derde toets tussen die Springbokke en All Blacks dit raak net al hoe beter.
Garner Nel kom kuier saam met ons, vuurtjie gaan brand so bring jou vleisie en kuier lekker saam🏉🍺

28/08/2026

Garner Nel so maak mens!

Address

3 Bedford Street, Parow
Cape Town
7500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helen’s Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category