07/09/2026
Kom kuier saam. Kom vier n wêreld braai rekord. Kom wen! 🔥🍻
Kom vier Gielie se braai rekord by Zamani Grill - Calitzdorp op 24 September en wees deel van ’n kans om 2 nagte akkommodasie by Volstruisdop in Yzerfontein te wen! 🏡 Ons vier die geleentheid met Marisca Rain and the Thunder wat lewendige musiek gaan voorsien.
🗓 24 Sept | 18h00–21h00 | GRATIS TOEGANG
☎ Besprekings word aanbeveel: WhatsApp 083 881 9334
*Verwys asb na ons poster vir meer inligting rondom die kompetisie kriteria
Besoek https://www.lekkeslaap.co.za/accommodation/volstruisdop vir meer info oor Volstruisdop.