Toeka se Vetkoeke en Deli

Toeka se Vetkoeke en Deli Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Toeka se Vetkoeke en Deli, Restaurant, Lanham str 63 winkel 1, Bronkhorstspruit.

26/04/2021

Goeie dag ons is more 27 Apr. Oop tot 13h00. Bestel as julle wil want kry net sekere hoeveelheid deeg. Om teleurstelling te voorkom. Lekker dag.

29/01/2021
30/12/2020

More almal ons het besluit dat dit n stil tydjie is en dat ons vandag 30 Des 13h00 gaan toemaak en dan more 31 Des sal toe wees. Vir n welverdiende ruskansie. Sien dan weer Maandag 4 Januarie 2021.

21/12/2020

More almal ons winkeltye vir die feesseisoen.
Oop 21 tot 23 Des 9h00 tot 15h00.
Oop 24 Des 9h00 tot 12h00
Toe 25 en 26 Des.
Oop 28 tot 30 Des 9h00 tot 15h00
Oop 31 Des 9h00 tot 12h00
Toe 1 tot 2 Jan 2021.
Oop weer vanaf 4 Jan. 2021

20/12/2020

Goeie dag almal die aandetes het gesluit tot 17 Jan 2021. Dis nou fees seisoen en almal of weg of by huis sien volgende jaar weer met menues elke week.

13/12/2020

Week se aandete menu:
Maan: Herderspastei, Patat crumble, Beetslaai.
Dins: Alfredo pasta met bacon, mushrooms. Knoffelbrood, Mengelslaai.
Woens: Vakansiedag.
Dond: Gebakte Hoender, Rys, Groenbone, Soet pampoen. Lekker week almal.

06/12/2020

Week se aandete menu:
Maan: Beef strogonoff, Rys, Gems pampoentjie, Beetslaai.
Dins: Tuna Noedelgebak, Koolslaai, Knoffelbrood.
Woens: Lemon en Herb hoendervlerkies, knoffel aartappels, Uieringe, Gebraaide mushrooms.
Dond: Frikkadelle, Rys en sous, Sout Kool, Soet patats, Aartappels. Lekker week.

05/12/2020

Weer Heerlike Pannekoeke te koop voor Toeka se Vetkoeke. Kom geniet n soetdingetjie in die lekker reenerige weer.

29/11/2020

Naand week se aandete menu.
Maan: Hoender Lasagne, Knoffelbroodjie, Beetslaai.
Dins: Maalvleispastei met skondeeg, Gemengde Groente en witsous, Soet wortels.
Woens: Viskoekies met Tartaresous, Aartappelslaai, Mengelslaai, Koolslaai.
Dond: Gammon in oond gebak, Rys, Groenbone, Skorsietert, Gebakte aartappels. Lekker aand verder.
Bestel asb voor 7h30 oggend van aandete of aand voor die tyd.
R70 groot bord R50 klein bord.
Optel vanaf 3h30.

Address

Lanham Str 63 Winkel 1
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27839651737

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toeka se Vetkoeke en Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Toeka se Vetkoeke en Deli:

Share

Category