ATKV-Buffelspoort

Call Directions Website

ATKV-Buffelspoort Minder as ’n uur van beide Pretoria en Johannesburg, net ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City, lê ATKV-Buffelspoort-vakansieoord.
(4042)

Met ’n verskeidenheid selfsorgakkommodasie, ontspanningsgeriewe en aktiwiteite, ’n restaurant, kitskosfasiliteite en goed-toegeruste winkel is ATKV-Buffelspoort die ideale basis vanwaar jy die magdom toeriste-aantreklikhede in die omgewing kan verken. Ons kampeergeriewe is veral gewild. Benewens ons vierbed-tenthuise het ons ’n magdom kampeerstaanplekke onder skaduryke bome of gepavleide staanplekke met skadunette, kragpunte en braai-area. Uitstekende opwas- en ablusiefasiliteite. Perfek vir aksie en avontuur, of net luilekker rus en vrede … die volmaakte gesinsvakansie! Boonop bied die omgewing se rustigheid die perfekte atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning. ATKV-Buffelspoort – ons oase in die Magaliesberge.

Hier volg NOG ñ voorsmaak van kunstenaars wat jy hierdie komende Desember vakansie kan sien by Buffelspoort! Maak seker ...
02/11/2026

Hier volg NOG ñ voorsmaak van kunstenaars wat jy hierdie komende Desember vakansie kan sien by Buffelspoort! Maak seker jy bespreek vandag nog!

Pretoria Caravans & Outdoor bied vanjaar vir die eerste keer ’n kampnaweek by Buffelspoort aan. Dis ’n móét vir alle kam...
02/11/2026

Pretoria Caravans & Outdoor bied vanjaar vir die eerste keer ’n kampnaweek by Buffelspoort aan. Dis ’n móét vir alle kampeerders! Dis nie net ’n lekker kuiergeleentheid nie, maar ook ’n geleentheid waartydens kampeerders met deskundiges kan gesels oor alle aspekte van kamp. Moenie dit misloop nie.

02/11/2026

Die lekkerste plek vir vakansiehou

Hier is die eerste voorsmaak vir die komende Desember vakansie, het jy al bespreek? Indien nie, bespreek vandag nog, daa...
31/10/2026

Hier is die eerste voorsmaak vir die komende Desember vakansie, het jy al bespreek? Indien nie, bespreek vandag nog, daar is GROOT dinge op pad!

Voorkeurbesprekings:  1 November 2026.  ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met gesinsvriendelike wegbreke by eni...
26/10/2026

Voorkeurbesprekings: 1 November 2026. ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met gesinsvriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u,
as ATKV-lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek. Lede kan vanaf 1 November 2026 soos oudergewoonte hul besprekings vir die skoolvakansie in Desember 2026 maak. Besprekings maak om 07h00 oop!

26/10/2026

Ons ondersteun ons land se jong entrepreneurs.
Hierdie jaar het ons, in samewerking met Albert van Wyk, die Maak my 'n Miljoenêr TV-reeks 'n werklikheid gemaak.

Kyk hierdie week saam met ons die tweede Uitdagings-episode wat op Buffelspoort geskied is van MAAK MY N MILJOENÊR.

Skakel vanaand in 26 Oktober om 19:00 op ViaTV kanaal 147 om ons jong Suid-Afrikaanse Hoërskool entrepreneurs te ontmoet.






Download die promo:

23/10/2026

Hier is nuwe verwikkelinge aan die gang by Buffelspoort, indien jy nader aan die onderdakswembad- of vermaak area wil parkeer, volg net die pad soos op hierdie video, EN stap dan op die nuwe voetpaadjie tot in die onderdakswembad!

The ATKV is a dynamic and fast-growing Afrikaans cultural organisation with a vacancy for a qualified reservations and r...
23/10/2026

The ATKV is a dynamic and fast-growing Afrikaans cultural organisation with a vacancy for a qualified reservations and reception clerk at its holiday resort, ATKV Buffelspoort. If you want to apply for this position, send your full CV to:
Therina Crous at [email protected]

Address

R104 Provincial Road
Brits
0284

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Buffelspoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby restaurants