Adelprag

Adelprag Coffee shop, take away dinner(boerekos) buffet on Sunday's , Banting & low carb

20/08/2015

Goeie More

Adelprag Koffie huis in brits Arends Plaza. Nooi u, friende en famielie hartlik uit na ons Sondag Buffet ete.

Kostes beloop R90 per persoon, kinders onder 10 eet gratis.

Ons het 'n verskeidenheis van vleis en groente saam rys en gebakte aartappel. En heerlike poedings vir nagereg om van te kies.

Elke sondag se spyskaart is anders.

Kontak ons gerus op 0761306502/+27785948309
Vir meer inligting en vooraf bespreekings.

Adelprag Groete

20/08/2015

Goeie môre hoop dit gaan goed.

Spyskaart vir vandag is as volg

Bees stowwe, rys, aartappels, sout wortels en soet patats. Saam met 'n heerlike gebakte poeding en vla.

Ons wens u 'n voorspoedige week en 'n geseënde dag toe. Dankie vir u ondersteuning.

Adelprag Groete.
0761306502/+27785948309

19/08/2015

Goeie môre hoop dit gaan goed

Spyskaart vir vandag is as volg

Lasagna met slaai R50 per bord

Ons wens u 'n voorspoedige week en 'n geseënde dag toe. Dankie vir u ondersteuning.

Adelprag Groete.
0761306502/+27785948309

18/08/2015

Goeie môre hoop dit gaan goed
Spyskaart vir vandag is as volg
Spaghetti Bolognaise, met Crème Brulee. R50-00
Boerekos met poeding. R50
Ons wens u 'n voorspoedige week en 'n geseënde dag toe. Dankie vir u ondersteuning.
Adelprag Groete.
0761306502/+27785948309

17/08/2015

Goeie dag ons getroue kliente.
Is jy besig om 'n dames tee te reel of d**k jy daaraan om een te hou?
Adelprag Koffie Huis is net die plek vir jou dames tee.
Kom gesels gerus met ons of kontak ons om jou tee te reel.
Adelprag Groete
0761306502/+27785948309

17/08/2015

Good Morning

We here at Adelprag Koffie huis in brits Arends Plaza would like to invite you, friend and family to our Sunday Buffet.

It is R90 per person, children under 10 eat at no charge.

We have a variety of meats, vegetables, pudding, rice an baked potatoes.

Our menu varies every sunday

Please call us on 0761306502/+27785948309
For more info and bookings

Adelprag Greetings

13/08/2015

Goeie Dag aan ons kliente

Ons het elke Sondag buffet etes vanaf 11am. Kostes beloop R90 per persoon, kinders onder 10 is gratis.

Vooraf besprekings word verlang.

Vir besprekings kontak
Adelprag Koffiehuis
Arends Plaza
0761306502/+27785948309

Adelprag Groete

13/08/2015

Goeie môre hoop dit gaan goed

Spyskaart vir Donderdag 13 Augustus as volg

Kerry en rys, met poeding. R50-00
Stir fry groente met hoender en slaai, met poeding. R50-00

Ons wens u 'n voorspoedige week en 'n geseënde dag toe. Dankie vir u ondersteuning.

Adelprag Groete.
0761306502/+27785948309

19/07/2015

Stel jy belang om op ons wegneem aand ete lys te wees, sms ons gerus op 083 387 2717 / nuwe e-pos: [email protected]! Ons werks ure is tans van Maandag-Vrydag: 07:00-17:00 Saterdae: 07:00-14h00 en Sondae 10:00-14:00.

LikeCommentShare

19/07/2015

Ons is nuut in Brits kom drink gerus n koppie koffie, ons is baie naby aan Brits hoërskool en het heerlike pannekoek en wegneem aand etes, ons stel ook binnekort * low carb en banting* voor in ons winkel. Rustig, en iets vir die oog! Hierdie plekkie verwelkom jou met oop arms!

Address

Schutte En Carel De Wet Straat Aarendplaza
Brits
0001

Telephone

0833872717

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adelprag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category