Stokkiesdraai Kombuis - Take Away

Stokkiesdraai Kombuis - Take Away Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Stokkiesdraai Kombuis - Take Away, Fast food restaurant, Brits.

Liewe KlienteOns by Buffels Weiveld Take Aways wens vir elke een n Voorspoedige nuwe jaar toe.Baie dankie vir die onders...
01/01/2026

Liewe Kliente
Ons by Buffels Weiveld Take Aways wens vir elke een n Voorspoedige nuwe jaar toe.
Baie dankie vir die ondersteuning in 2025 en ons sien uit om die pad in 2026 saam elke een te stap.
Liefde
Velana en Hannes

31/12/2025

OUJAAR SPECIAL:
Large beerboks vir R250 HEELDAG!!
Die boks bevat die volgende:
2x beef burgers
2x russian burgers
2x russian rolls
2x russians
2x Chips
6x Strips

30/12/2025

*Aandete vanaand*
- Chicken alfredo large R75
- Chicken alfredo medium R40
Ons sit albei opsies op want daar is n aanvraag op albei!
*Bestellings sluit 13:00 en optel of aflewer is vanaf 16:00..*

*Oujaar / Nuwejaar*Bestel jou platter by ons!Bestellings sluit 30 Desember om 19:00 en kan 31 Desember vanaf 17:00 opget...
29/12/2025

*Oujaar / Nuwejaar*
Bestel jou platter by ons!
Bestellings sluit 30 Desember om 19:00 en kan 31 Desember vanaf 17:00 opgetel word.

*Aandete vanaand*1× Chicken Snitchel met chips en groenslaai vir R65.*Bestellings sluit stiptelik om 12:00 en kan opgete...
29/12/2025

*Aandete vanaand*
1× Chicken Snitchel met chips en groenslaai vir R65.
*Bestellings sluit stiptelik om 12:00 en kan opgetel word vanaf 16:00!*

27/12/2025
24/12/2025

Buffels Weiveld Take Aways is gesluit 25 en 26 Desember 2026!

Liewe Kliente, ons by Buffels Weiveld Take Aways wens elke een n geseende Kersfees toe, geniet elke oomblik van die fees...
24/12/2025

Liewe Kliente, ons by Buffels Weiveld Take Aways wens elke een n geseende Kersfees toe, geniet elke oomblik van die fees seisoen, indien julle reis, veilig wees!
Liefde
Velana en Hannes

Ons nuwe menu!!
20/12/2025

Ons nuwe menu!!

18/12/2025

*Aandete vanaand:*
Pap met varktjop en tamatie smoor vir R65.
*Bestellings sluit stiptelik om 12:00 en kan vanaf 16:30 opgetel of afgelewer word.*

17/12/2025

Aandete vanaand
1× Chicken Snitchel met chips met groenslaai vir R65.
Bestellings sluit stiptelik om 12:00 en kan opgetel word vanaf 16:00

15/12/2025

Aandete vanaand:
Mac en cheese R55
Bestellings sluit stiptelik om 12:00 en kan vanaf 16:30 opgetel of afgelewer word.

Address

Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 05:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27763115003

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stokkiesdraai Kombuis - Take Away posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Stokkiesdraai Kombuis - Take Away:

Share