Hester's Salads

Hester's Salads Hester’s homemade salads. An easy way to add something delicious to a meal or braai. Saves you time.

Kontak vir bestellings.
25/12/2025

Kontak vir bestellings.

Bestellings kan nog tot 13 Desember geplaas word.
07/12/2025

Bestellings kan nog tot 13 Desember geplaas word.

Prepping for Kenridge Maastricht Festival SATURDAY!
06/03/2025

Prepping for Kenridge Maastricht Festival SATURDAY!

03/11/2024
It's THAT time of the year! Where we start to feel more festive as the season of festivities are upon us.And the time fo...
03/11/2024

It's THAT time of the year!

Where we start to feel more festive as the season of festivities are upon us.

And the time for MARKETS!

This year we will be setting up at Kenridge Geskenke Mark from 20 to 30 November and Kaapse Geskenke Mark / Cape Gift Market from 15 Nov to 1 Dec

Come and join us and support our local vendors.

We are also open to private orders for the festive season!

We are looking forward to seeing you at the markets!

Kyk die pragtige foto van 'n kliënt se Kersfees slaai met Hester's Salads se beet.
30/12/2023

Kyk die pragtige foto van 'n kliënt se Kersfees slaai met Hester's Salads se beet.

30/11/2023

‼️2 December 2023. The Kenridge Geskenke Mark is now closed‼️
Hester's Salads Maak kosMaak Maklik 😁.
Of jy nou by jou vakansie huis, kampplek of skoonma se huis is die vakansie, Hester's Salads gaan 'n treffer wees op jou kersfees tafel.
Die aartappelslaai en Kerrie-noodleslaai is ons persoonlike gunstelling. 😋

Uitgepak en reg vir die mark om te begin. Kenridge Geskenke Mark, 22 November tot 2 Desember 2023.
21/11/2023

Uitgepak en reg vir die mark om te begin.
Kenridge Geskenke Mark, 22 November tot 2 Desember 2023.

Hierdie jaar het ons die lieflike geskenk pakke van verskillende slaaie beskikbaar by Kenridge Geskenke Mark. Sien julle...
13/11/2023

Hierdie jaar het ons die lieflike geskenk pakke van verskillende slaaie beskikbaar by Kenridge Geskenke Mark.

Sien julle oor 'n week!

Address

Brackenfell
7530

Telephone

+27 72 982 1508

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hester's Salads posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category