Spanspek se Plek

Spanspek se Plek Farm stall and self-catering accommodation on the R60 between Ashton and Swellendam.

Spanspek se Plek boasts beautiful and modern farm-style accommodation, as well as its famous farm stall or 'padstal' on the R60, between Ashton and Swellendam. Nestled in the heart of wine valleys, agricultural landscapes and scenic mountains; Spanspek se Plek offers picturesque self catering cottages and sources only the best locally picked and produced products for its farm stall. Recently renov

ated with new management; Spanspek se Plek Farm Stall has become a must-stop shop for the entire family:

Our farm stall has a wide range of farm fresh produce, home-made goods, a lovely coffee shop and many more mouth-watering treats. Not to mention that you can shop to your heart’s content with our hand-picked gifts and décor. It is so much more than just an ordinary farm stall (padstal) - it’s a lifestyle.

"Waar daar ’n teepot is, is daar altyd ’n rede om te sit en kuier.🫖"Die pragtige verskeidenheid teepotte en meer, is bes...
14/05/2026

"Waar daar ’n teepot is, is daar altyd ’n rede om te sit en kuier.🫖"

Die pragtige verskeidenheid teepotte en meer, is beskikbaar vir aankoop .💛

"’n Handsak is nie net iets wat sy dra nie, dit dra stukkies van haar wêreld, haar storie en haar krag.” 👜Pragtige Cotto...
14/05/2026

"’n Handsak is nie net iets wat sy dra nie, dit dra stukkies van haar wêreld, haar storie en haar krag.” 👜

Pragtige Cotton Road handsakke hier beskikbaar.

Ons het ’n pragtige reeks A-la-Fraai oorbelle by ons beskikbaar. ✨Van elegante blou blomontwerpe, stylvolle luiperddruk ...
14/05/2026

Ons het ’n pragtige reeks A-la-Fraai oorbelle by ons beskikbaar. ✨

Van elegante blou blomontwerpe, stylvolle luiperddruk tot klassieke goud en nog meer unieke style. Hier is iets vir elke smaak en elke geleentheid.✨

Kom loer gerus in en vind jou perfekte paar A-La-Fraai oorbelle by ons.

Julle ken haar dalk as Tiya — Tiyanjane 💛Sy is een van die groot harte van die kombuis en die hande agter elke heerlike ...
14/05/2026

Julle ken haar dalk as Tiya — Tiyanjane 💛

Sy is een van die groot harte van die kombuis en die hande agter elke heerlike quiche, vars koekies en al die klein lekkernye wat alles ekstra spesiaal maak.

’n Waardevolle deel van ons span wat met liefde en toewyding elke dag ’n verskil maak.

Kom maak ’n draai en beleef die huislike geure en heerlike kos wat sy met soveel sorg vir ons voorberei. ✨

“Koffie in die hand en koek op die bord, dan lyk alles sommer beter.” ☕🍰Kom sit ’n bietjie, haal asem en geniet die oomb...
13/05/2026

“Koffie in die hand en koek op die bord, dan lyk alles sommer beter.” ☕🍰

Kom sit ’n bietjie, haal asem en geniet die oomblik by Spanspek se Plek .

Die mooiste teepotte, glasware en klein huis-skatte wag by ons padstal. ✨☕Perfek vir jou kombuis, koffiehoekie of as ’n ...
13/05/2026

Die mooiste teepotte, glasware en klein huis-skatte wag by ons padstal. ✨☕

Perfek vir jou kombuis, koffiehoekie of as ’n spesiale geskenkie. 🫖🎁💐

Kom maak ’n draai en loer gerus in. 🫖
Spanspek se Plek

“’n Ma se liefde is die sagste plek waar die wêreld ooit stil raak.” — NataniëlGelukkige Moedersdag💕
10/05/2026

“’n Ma se liefde is die sagste plek waar die wêreld ooit stil raak.” — Nataniël

Gelukkige Moedersdag💕

Jou eenstop geskenkwinkel hierdie Moedersdag! 🌸Kom maak ’n draai vir al die mooiste klein geskenkies vir elke mamma. 🤍Va...
09/05/2026

Jou eenstop geskenkwinkel hierdie Moedersdag! 🌸

Kom maak ’n draai vir al die mooiste klein geskenkies vir elke mamma. 🤍

Van vars beskuit, konfyt en vrugte tot serpies, koppies, pierings en unieke geskenke, ons het iets spesiaal vir elke mamma. 🎁☕🍓

Bederf haar hierdie Moedersdag met iets besonders van die hart af. 💐

📍 Kom kuier by ons en geniet die plaasatmosfeer en mooi uitsigte.

Kom geniet die mooiste plaasuitsigte by ons! Terwyl jy rustig koffie drink of deur die padstal se lekkernye loer, kan di...
08/05/2026

Kom geniet die mooiste plaasuitsigte by ons!

Terwyl jy rustig koffie drink of deur die padstal se lekkernye loer, kan die kinders lekker baljaar in die speelarea.

Die perfekte plek vir ’n rustige plaasuitstappie saam met familie en vriende.💛
Mooi uitsig, vars plaaslug en iets lekker vir almal.🌱🍰☕

08/05/2026

By Spanspek se Plek Padstal is daar iets van alles! 🌿✨

Kom maak ’n draai vir al jou lekkernye! Iets souts, iets suur, iets soets en selfs oulike geskenkies.

Die perfekte stop vir ’n lekker bederf of spesiale ietsie vir iemand.


03/04/2026

Address

R60
Bonnievale

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27832369216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spanspek se Plek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Spanspek se Plek:

Share

Category