De Akker Caterig / Spyseniering

Directions Contact the restaurant

De Akker Caterig / Spyseniering Daaglikse wegneem etes word gekook op bestelling. Sien ons weeklikse spyskaart. Om te bestel skakel Joppie by 084 895 9762. Take away foods available.

Family friendly coffee shop with freshly made farm style food daily! Call us for friendly and quick service! Speak to Joppie @ 084 895 9762.

10/10/2026
03/10/2026

Waarvoor water jou mond nou? Lasagne, Spagetti Bolognaise, Macaroni en Kaas, Wildspastei of Hoenderpastei, Reuse Nutella koekie of Chocolate Chip koekie, Soentjie koekies of oulike en kleurvolle pakkie lekkerste lekkers? Kom besoek ons, De Akker Homemade se stalletjie vandag by OUTDOOR ARENA se Markdag! Ook LEKKER MUSIEK en lekker atmosfeer!

24/09/2026

Weens onvermydelike omstandighede sal daar Vrydag (môre) geen etes wees nie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief!

Address

0848959762
Bonnievale
6730

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Akker Caterig / Spyseniering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to De Akker Caterig / Spyseniering:

Shortcuts

Share

Category