20/06/2026
๐๐ฟ๐ฆ SPRINGBOKKE OP DIE GROOT SKERM! ๐ฟ๐ฆ๐
Vandag om 15:00 wys ons die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm!
๐๐ Trek jou groen en goud aan, bring jou gees en kom geniet die aksie saam met ons!
๐ฅ GRATIS shooter vir elke Springbok-drie!
Lekker atmosfeer, yskoue drankies en die beste rugby-ervaring wag vir jou.