WV Spitte

WV Spitte Spitbraaiers & Braaiers for Hire. Can do spitbraai's & braai's for any occasion. Can supply meat as well as sides.

Vir enige funksie, van ñ partytjie tot ñ begrafnis.Vleis en bykosse kan voorsien word.Beplan nou jou funksie en kontak W...
07/12/2025

Vir enige funksie, van ñ partytjie tot ñ begrafnis.
Vleis en bykosse kan voorsien word.

Beplan nou jou funksie en kontak Willem by 0718714695

Heerlike spitbraai vir enige geleentheid.Laaste paar openinge vir die jaar nog beskikbaar.Bykosse kan ook voorsien word....
13/11/2025

Heerlike spitbraai vir enige geleentheid.

Laaste paar openinge vir die jaar nog beskikbaar.
Bykosse kan ook voorsien word.

Vir pryse kontak Willem 0718714695

Bykoss word ook voorsien
01/05/2025

Bykoss word ook voorsien

Wat van ñ lekker Spitbraai Saterdag saam met vriende en famille vir die Rugby.Kontak Willem 0718714695
25/10/2023

Wat van ñ lekker Spitbraai Saterdag saam met vriende en famille vir die Rugby.

Kontak Willem 0718714695

Corsa Bakkie te koop 1.4, 2001 model @ R45000WhatsApp Willem 0718714695
07/10/2023

Corsa Bakkie te koop 1.4, 2001 model @ R45000
WhatsApp Willem 0718714695

10/06/2023

Kontak Willem vir enige spit of braaifunksie.
Bykosse kan ook voorsien word. 0.7.1.8.7.1.4.6.9.5

Spitbraai te koop.Kontak Willem 0718714695
01/05/2023

Spitbraai te koop.

Kontak Willem 0718714695

18/03/2023
Verhuring van Spitbraaiers asook gewone Braaiers. Kan enige funksie doen asook bykosse verskaf.WhatsApp of skakel Willem...
29/01/2023

Verhuring van Spitbraaiers asook gewone Braaiers.
Kan enige funksie doen asook bykosse verskaf.
WhatsApp of skakel Willem by 0718714695 of besoek Grinter Slaghuis te Recon Park, Faan Ferreirastraat, Langenhovenpark.

Spitbraai (Ons spesiale sous is ñ wenner) of braai vir enige funksie.Bykosse kan ook voorsien word.Kontak ons vandag nog...
24/01/2023

Spitbraai (Ons spesiale sous is ñ wenner) of braai vir enige funksie.
Bykosse kan ook voorsien word.
Kontak ons vandag nog vir jou spesiale geleentheid Willem 0718714695

Maak gebruik van ons dienste en kry 50% af op tweede spit.Net geldig op die arbeid.
14/05/2022

Maak gebruik van ons dienste en kry 50% af op tweede spit.
Net geldig op die arbeid.

Address

Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WV Spitte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to WV Spitte:

Share

Category