Die Pienk Framboos

Die Pienk Framboos Vars gekookte boerekos daagliks beskikbaar! Heerlike gesonde kosblikke teen weggee prys en bevrore e

17/06/2026
Besig met gourmet pies! Tuisgemaak! Niks lekkerder as n pastei met ordentlike vulsel nie! 😍😍
17/06/2026

Besig met gourmet pies!

Tuisgemaak! Niks lekkerder as n pastei met ordentlike vulsel nie! 😍😍

Bestel!!! 😁😁😁
15/06/2026

Bestel!!! 😁😁😁

12/06/2026

GEEN PIZZAS VANDAG NIE!

Volgende week weer!

Bestellings sluit 10am vandag!
12/06/2026

Bestellings sluit 10am vandag!

Hoekom lief ons winter so baie???⬇️⬇️ Want... Hierdie net hier!!!!Lekkerste lekker is n kerrie, iets warms!Hoender Breya...
11/06/2026

Hoekom lief ons winter so baie???

⬇️⬇️ Want... Hierdie net hier!!!!

Lekkerste lekker is n kerrie, iets warms!

Hoender Breyani my nou!!! 😍😍😍

11/06/2026

Laat weet ons bietjie hier in die "comment section" of julle more pizzas sal wil bestel...

Ons wil graag die belangstelling dophou want ons weet baie mense gaan bietjie weg vir die lang naweek! 😁😜

Bietjie beef stew/samp & patat poffers in karamel sous
10/06/2026

Bietjie beef stew/samp & patat poffers in karamel sous

Address

3 Van Gass Street Universitas
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00

Telephone

+27796256424

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Pienk Framboos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Pienk Framboos:

Share