22/09/2026
π₯ πͺππ π πππ πππ’ππ π¦π πππ¦π§π ππ’ππ₯ππͺπ’π₯π¦?
Die kole gaan behoorlik brand by Bainsvlei Roadhouse hierdie Braaidag! πΏπ¦
Dink jy jou boerewors het wat dit vat? Skryf in vir die 2026 Boereworskompetisie op 24 September en kom wys wat jy kan doen.
Selfs die heersende kampioen is terug om sy titel te verdedig! π
π 1ste Prys: R5 000
π₯ 2de Prys: R2 500
π₯ 3de Prys: R1 000
Plus troospryse en geskenkpakke tot en met die 10de plek!
π₯ Inskrywingsfooi: R500 per worsmaker
π
Inskrywings sluit: 20 September om 20:00
π± Skryf in via WhatsApp: 077 425 2125
Bring die vuur, bring die geur en kom wys Bloemfontein jou wors! π₯