ZOUT Kontak ons vir spyseniering vir privaat of kantoor funksies, opleiding sessies, vergaderings, aand etes, piekniek mandjies, platters, soet goed en hampers.

Lekker snack platter vir n kantoor - n yummy lunch!
22/09/2015

Lekker snack platter vir n kantoor - n yummy lunch!

Yummy picnic mandjie vir n mamma se verjaarsdag 😀
15/09/2015

Yummy picnic mandjie vir n mamma se verjaarsdag 😀

Heerlike kantoor middag etes 😀
15/09/2015

Heerlike kantoor middag etes 😀

Lekker bederf platters vir n verjaarsdag vandag 😀
12/09/2015

Lekker bederf platters vir n verjaarsdag vandag 😀

Voorbeelde van etes wat ons die week gemaak het vir Besighede in Bloem.
11/09/2015

Voorbeelde van etes wat ons die week gemaak het vir Besighede in Bloem.

Sjoe wat n warrelwind week wat verby is! Na n lang wik en weeg het ons die koffiewinkel afdeling van Zout verkoop. Ons p...
10/09/2015

Sjoe wat n warrelwind week wat verby is! Na n lang wik en weeg het ons die koffiewinkel afdeling van Zout verkoop. Ons pak n nuwe uitdaging met beide hande en n jubelende hart aan. Ons gaan voortaan voluit fokus op spyseniering! Kontak my gerus by 0760612153 vir enige spyseniering vir werks funksies, privaat funksies, verjaarsdae, ooievaars en kombuis tees, platters, koeke, terte cupcakes, kinder partytjies ens. Ons gaan ook voortaan betrokke wees by die verskeie kos en kuier markte in Bloemfontein. As die lus dis te erg raak vir n sny van ons bekende kaaskoek of appeltert koek - kom koop n sny! Of bestel n heel een! Dit en nog baie ander lekker eetgoed sal beskikbaar wees by ons stalletjie. Vur al ons lijale koffie drink kliente - duisend dankies vir julle ondersteuning. Dit was ingelooflik lekker om deel te kon word van julle vriendekring. Ek hoop om julle te eersdaags te sien.

Shenique het die mooiste mini milkshakes gemaak vir ons funksie vanmiddag. En natuurlik ene ekstra sodat sy darem ook ka...
29/08/2015

Shenique het die mooiste mini milkshakes gemaak vir ons funksie vanmiddag. En natuurlik ene ekstra sodat sy darem ook kan proe! Lyk sommer fantasties lekker!

Heerlike funksie vanmiddag saam met n oulike groep vroue!
29/08/2015

Heerlike funksie vanmiddag saam met n oulike groep vroue!

Heerlike banting Kaaskoek 😀 yummy!
21/08/2015

Heerlike banting Kaaskoek 😀 yummy!

Vir al die "Banters" daar buite!
20/08/2015

Vir al die "Banters" daar buite!

More is Vrydag! Kom geniet een van ons heerlike baskets: Rib, Chickenwings en Chips, Chichen strips en Chips, Savoury me...
20/08/2015

More is Vrydag! Kom geniet een van ons heerlike baskets: Rib, Chickenwings en Chips, Chichen strips en Chips, Savoury met worsies, samoosas, crumbed mushrooms en springrolls saam Chips. Almal word bedien met n lekker sweet chillie sousie.

Daar is natuurlik ook heerlike ontbyte en koek saam met die beste koffie!

Ons begin vandag met ons nuwe spyskaart! Kom loer gerus - daar is nuwe items soos gebakte aartappels met verskeie vulsel...
13/08/2015

Ons begin vandag met ons nuwe spyskaart! Kom loer gerus - daar is nuwe items soos gebakte aartappels met verskeie vulsels, n huge Dagwood en chips vir die hongeres, nuwe slaaie en BANTING items vir my vriende wat al so lank daarvoor vra! Ons het ook n daaglikse Protein Smoothie - yummy! Ons maak dan ook van hierdie week af n daaglikse ete wat vooraf bestel kan word vir n wegneem middag of aandete. Comment my met jul epos adres en ek email vir julle Augustus se spyskaart 😀 En dan hieronder... sommer n grappie vir die dag!

Address

Co Ogilvie Thompson & Juta Street, Shop 10, Heuwelsig Centre, Ogilvie Thompson St
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:30 - 18:00
Tuesday 08:30 - 18:00
Wednesday 08:30 - 18:00
Thursday 08:30 - 18:00
Friday 08:30 - 18:00
Saturday 08:30 - 14:00

Telephone

+27760612153

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ZOUT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category