09/09/2015
Op Sondag 13 September bied ons weer n ete aan, hierdie keer met keuses.
Sien die spyskaart hier onder en laat weet ons asb voor Saterdag 12 September om 11h00vm wat u wil eet
Voorgereg:
n keuse van een (vis of knoffelslakke of garnale (prawns)
Hoofgereg:
n keuse van 1porsie gebakte hoender + 1 varkchop
OF
hoender fillet gerol en gevul met ham en kaas
Alle hoofgeregte word bedien met rys en groente PLUS hierdie Sondag voeg ons ook n aartappel gebak by
Nagereg:
Koue nagereg of roomys.
Prys: R110 per persoon kinders onder 11jr R55 per kind
Neem kennis dat ons nie kaartfasiliteite het nie en dat u nog steeds welkom is om u eie alkaholiese drankies te bring
Neem kennis dat u kan skakel en die hoofgereg bestel om weg te neem vir slegs R65 per bord bring net u eie bord saam wanneer u dit kom afhaal indien u nie vervoer het nie sal ons dit aflewer, slegs in Hobhouse.
CASA PIKE
0824165337
Kloofweg 9, Hobhouse
[email protected]