RedOak LHP

Call Directions Website Contact the restaurant

RedOak LHP Delicious food and ice cold drinks served in a stylish and upbeat atmosphere.

11/09/2026

Vandag? By Red Oak? Ja nee, slegte timing om nou op te hou.

As Vrydag só op die tafel land, weet jy die naweek begin reg. 🔥 200 g rump, 4 lamssterte, skyfies en bros uieringe vir R...
11/09/2026

As Vrydag só op die tafel land, weet jy die naweek begin reg. 🔥 200 g rump, 4 lamssterte, skyfies en bros uieringe vir R140.

What’s the easiest way to slide into the weekend? With our famous sliders, of course. 🍔
10/09/2026

What’s the easiest way to slide into the weekend? With our famous sliders, of course. 🍔

If you’re hungry, this is the one. 🔥
10/09/2026

If you’re hungry, this is the one. 🔥

If lamb neck is your thing, Wednesday is sorted. ✔️ Slow-cooked and served on creamy mash.
09/09/2026

If lamb neck is your thing, Wednesday is sorted. ✔️

Slow-cooked and served on creamy mash.

08/09/2026

Van koue biere en lekker kos tot ’n behoorlike Red Oak-kuier… en dan vat Ruhan du Toit die verhoog oor.

18 September | 19:00 | R100 per kaartjie

Kry jou mense bymekaar en maak ’n aand daarvan.

Niki: 079 240 1307
Lisha: 079 236 9927

Die rugby skop 23:00 af, die kombuis hou aan tot 23:00 en ons deure bly oop tot 02:00. Kom kyk die game, kry iets om te ...
08/09/2026

Die rugby skop 23:00 af, die kombuis hou aan tot 23:00 en ons deure bly oop tot 02:00.

Kom kyk die game, kry iets om te eet en maak ’n behoorlike aand daarvan. 🔥

08/09/2026

Ons het die Red Oak “kenners” gevra wat hulle voorspel is vir die laaste Rivalry game… en almal het natuurlik ’n antwoord. 🏉

Kom kyk hierdie Saterdag die laaste Rivalry game saam met ons, kry jou tafel en maak jou voorspelling op die Rugby Table League App. Wie weet, dalk vat jy die laaste wen!

Three lekker options. 😉 One very good Tuesday plan. 🍕
08/09/2026

Three lekker options. 😉

One very good Tuesday plan. 🍕

Die game was groot, maar die kuier was groter. 🔥
07/09/2026

Die game was groot, maar die kuier was groter. 🔥

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00

Telephone

+27510113819

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RedOak LHP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to RedOak LHP:

Shortcuts

Share

Category