23/06/2026
Daar is min dinge wat kers vashou by regte, goudbruin Skaapstertjies wat krakerig oor die kole gebraai is! Dis ’n absolute gunsteling vir die ware liefhebber van tradisionele geure – ryk, sappig en propvol smaak.
Kom kry joune vars by ons toonbank vir die perfekte ekstra bederf langs jou lamsribbetjie of steak hierdie naweek.
Skaapstertjies: R185.00 / kg
📍 Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
📞Bel: 072 425 5441