Secret Garden Bloemfontein

Directions

Secret Garden Bloemfontein We welcome you to our Secret Garden.

A place where every day is a special occasion.

A place where the best recipes of our family are shared to enjoy.

A place where friendship, creativity, art, nature, beauty and life is celebrated! We welcome you to Secret Garden. A place where the best recipes from our family are enjoyed by our guests. A place where God takes all the glory and where we celebrate His abundance. For bookings or enquiries, please contact Andriëtte at 084 8900 140.

Bekroon met God se goedheid, beklee met guns en seën. Beseël en ook beskerm in die jaar geleen.  Betree dan hierdie nuwe...
26/11/2026

Bekroon met God se goedheid, beklee met guns en seën. Beseël en ook beskerm in die jaar geleen. Betree dan hierdie nuwe jaar met 'n biddend hart wat sing, soos jy elke nuwe dag as 'n offer vir Hom bring. 💛👑🍋

Mag liefde die oë wees waarmee jul kyk, die soort wat foute soos grasie laat lyk. Mag bediening jul hande en voete verst...
18/11/2026

Mag liefde die oë wees waarmee jul kyk, die soort wat foute soos grasie laat lyk. Mag bediening jul hande en voete versterk, sodat selfsug nooit jul dade beperk. Mag vrede die koers van jul paadjie bepaal, mag geloof jul daagliks lei. Om op hierdie nuwe lewenspad, die Here se oorvloed te kry. ❤️🤍🩶💙

Mag die guns van die Here jou blywend lei, om Sy wil in elke dag te kry. Mag jy vrede kies wat langer bly en mag teëspoe...
11/11/2026

Mag die guns van die Here jou blywend lei, om Sy wil in elke dag te kry.
Mag jy vrede kies wat langer bly en mag teëspoed vinnig trekpas kry. Mag elke liewe dag getuig van die Here wat stil tevrede oor jou in liefde juig.

Vriendinne gekies en uitgesoek - soos kosbaar edelsteen. In hierdie korte aardse reis net aan mekaar geleen. Gestuur daa...
06/11/2026

Vriendinne gekies en uitgesoek - soos kosbaar edelsteen. In hierdie korte aardse reis net aan mekaar geleen. Gestuur daar waar ons hande kort, 'n skouer wat kan dra. Vriendinne van die Hemel af gebid en voor gevra. 🌸🌸🌸

Vriendinne gekies en uitgesoek - soos kosbaar edelsteen. In hierdie korte aardse reis, net aan mekaar geleen. Gestuur da...
06/11/2026

Vriendinne gekies en uitgesoek - soos kosbaar edelsteen. In hierdie korte aardse reis, net aan mekaar geleen. Gestuur daar waar ons hande kort, 'n skouer wat kan dra. Vriendinne van die Hemel af gebid en voor gevra. 🌸🌸🌸

Mag die Here die jaar in kom kleur, met 'n Hemelse blydskap en vredesgeur. Mag Sy oorvloed en guns dan jou maatstaf wees...
04/11/2026

Mag die Here die jaar in kom kleur, met 'n Hemelse blydskap en vredesgeur. Mag Sy oorvloed en guns dan jou maatstaf wees, waarmee jy ander bedien. Dan sal ander die liefde van die Here regdeur jou lewe kan sien. 🩷

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag, mag dit 'n mooi jaar wees!

Jaareindfunskies of afsluitings van 'n besige jaar kan 'n bittersoet smakie agter laat. Met ons Take Away Teetafel opsie...
30/10/2026

Jaareindfunskies of afsluitings van 'n besige jaar kan 'n bittersoet smakie agter laat. Met ons Take Away Teetafel opsies kan jy seker maak dat die jaar se einde op 'n geurige noot gevier word. 🩷🩵💚

Mag die Vrug van die Here in jul lewens kom dra. In ‘n wêreld wat bukkend en moedeloos kla. Mag elkeen wat dors is dan k...
28/10/2026

Mag die Vrug van die Here in jul lewens kom dra. In ‘n wêreld wat bukkend en moedeloos kla. Mag elkeen wat dors is dan kom tot bedaar, terwyl hul iets van die Here deur jul ervaar. Mag julle vir elkeen wat soek laat behoort, soos julle bly deel uit Sy boord en Sy Woord 🩷🩵💚💜💛

Mag jy blydskap elke dag gaan soek, gaan uitdeel soos jy vind. Mag gebed elke los gedagte vang en vas aan Jesus bind. Ma...
23/10/2026

Mag jy blydskap elke dag gaan soek, gaan uitdeel soos jy vind. Mag gebed elke los gedagte vang en vas aan Jesus bind. Mag voorspoed jou vooruit stap en teenspoed agter bly. Mag jy die goedheid van ons Here in elke dag kan kry. 🌸🌸🌸

Mag Heer U seën op hul daal, mag U hul wys en lei. Mag U die Rots vir voete wees wat wil wankel en wil gly. Mag U die pa...
21/10/2026

Mag Heer U seën op hul daal, mag U hul wys en lei. Mag U die Rots vir voete wees wat wil wankel en wil gly. Mag U die pad vooruit stap. Mag U die pas aangee, sodat hierdie paar U Naam besing, met elke liewe tree. 🤍💙💚

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Secret Garden Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category