VELD Coffee Co.

VELD Coffee Co. Coffee bar with kiddies outdoor play area 2km outside Bethlehem, near Dihlabeng Mall.

Permanently closed.
KENNISGEWINGOns wil graag al ons lojale kliënte bedank vir julle ondersteuning.Neem asseblief kennis dat Veld Coffee Com...
14/03/2026

KENNISGEWING

Ons wil graag al ons lojale kliënte bedank vir julle ondersteuning.

Neem asseblief kennis dat Veld Coffee Company by Boempie sy deure gaan sluit.

Laaste handelsdag:
28 Maart 2026

Baie dankie vir elke koppie koffie wat saam met ons geniet is, elke gesprek en elke herinnering wat hier gemaak is.

Ons waardeer elke kliënt se ondersteuning opreg.

Boempie

Boempie is oop vir die vakansie op die volgende dae, ons kan lekker speel indien die weer saamspeel!17, 18, 19, 20, 26, ...
17/12/2025

Boempie is oop vir die vakansie op die volgende dae, ons kan lekker speel indien die weer saamspeel!

17, 18, 19, 20, 26, 27, 31 Desember en 2 en 3 Januarie

Kom geniet die vars buitelug en maak die magies vol met heerlike verversings vir oud en jonk...

Ons sien uit om julle te ontvang

Plot 19 Ballyduff

Kom speel lekker saam...Bring jou swemklere en kom baljaar op die springkasteel vandag! Boempie
25/10/2025

Kom speel lekker saam...

Bring jou swemklere en kom baljaar op die springkasteel vandag!

Boempie

Boempie is oopSaterdag 4 Oktober en Vakansietyd Woensdag tot Saterdag 8 - 11 OktoberMet lente in die lug is ons tye weer...
02/10/2025

Boempie is oop

Saterdag 4 Oktober en
Vakansietyd Woensdag tot Saterdag
8 - 11 Oktober

Met lente in die lug is ons tye weer 9:00 - 15:00

Kom speel lekker saam ek kom geniet heerlike verversings vir jonk en oud...

Plot 19 Ballyduff

02/08/2025

'n Vars winter oggend...
Kom bak lekker in die sonnetjie en laat die kinders speel en hardloop na hartelus.

Heerlike koffie, Melkskommels, baskets en pizza opsies beskikbaar.

Bally Duff plot 19
Bethlehem

Boempie is ongelukkig gesluit vandag 19 Julie
19/07/2025

Boempie is ongelukkig gesluit vandag 19 Julie

Boempie is oop hierdie weekWoensdag tot Saterdag 10:00 - 15:00Kom speel lekker saamPlot 19 Ballyduff
16/07/2025

Boempie is oop hierdie week

Woensdag tot Saterdag
10:00 - 15:00

Kom speel lekker saam

Plot 19 Ballyduff

Onthou Boempie is oop hierdie weekWoensdag tot SaterdagKom kuier lekker saam en kom geniet heerlike verversings10:00 - 1...
09/07/2025

Onthou Boempie is oop hierdie week

Woensdag tot Saterdag

Kom kuier lekker saam en kom geniet heerlike verversings

10:00 - 15:00

Plot 19 Ballyduff

Boempie is oop vandag Saterdag 5 Julie
05/07/2025

Boempie is oop vandag Saterdag 5 Julie

Vakansie tyd by Boempie Onthou Boempie en Veld is oop vir vakansie tyd vanaf Woensdag tot Saterdag! 10:00 tot 15:00Kom b...
01/07/2025

Vakansie tyd by Boempie

Onthou Boempie en Veld is oop vir vakansie tyd vanaf Woensdag tot Saterdag! 10:00 tot 15:00

Kom baljaar buite en geniet heerlike verversings...

Plot 19 Ballyduff

Boempie is ongelukkig gesluit Saterdag 28 Junie...Ons is oop vir die vakansie van Woensdag tot Saterdag vanaf 2 Julie......
27/06/2025

Boempie is ongelukkig gesluit Saterdag 28 Junie...

Ons is oop vir die vakansie van Woensdag tot Saterdag vanaf 2 Julie...

Kom bietjie uit die huis en kom baljaar in die buitelug...

Heerlike verversings om van te kies en keur

10:00 - 15:00

Plot 19 Ballyduff

Address

19 Bally Duff
Bethlehem
9700

Telephone

+27728989668

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VELD Coffee Co. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category