Mom's Kitchen

Mom's Kitchen Pies, Pastries 🥧 Takeaway deli🌭🥪 Oven ready products, Corporate and private catering, Froze

23/02/2022

Julle kan gerus kom kyk na ons nuwe Farmworld produkte - baie oulik ook vir kinders se kospakkies. Dan het ons ook nog nuwe produkte ingekry. 'n Heerlike kaaskoek wag om saam met ons nuwe koffie te geniet.

So skop ons 2022 af met n gesellige ontbyt funksie vir n verjaarsdag... Kontak ons gerus vir om jou volgende verjaarsdag...
09/01/2022

So skop ons 2022 af met n gesellige ontbyt funksie vir n verjaarsdag... Kontak ons gerus vir om jou volgende verjaarsdag, babatee, vergadering of net mooi enige geleentheid te reël.

Sulke terugvoer van al ons wonderlike kliënte maak elke keer ons dag. Baie dankie vir julle getroue ondersteuning ons wa...
19/11/2021

Sulke terugvoer van al ons wonderlike kliënte maak elke keer ons dag. Baie dankie vir julle getroue ondersteuning ons waardeer julle.. 🙂

Vandag se dinge.... Heerlike platters individueel en om te deel.... Kontak ons gerus met jou versoek.... Groot of klein....
03/11/2021

Vandag se dinge.... Heerlike platters individueel en om te deel.... Kontak ons gerus met jou versoek.... Groot of klein... 😉

Wat n voorreg was dit nie om die PHS'rs se 60ste reünie funksie te kon hou nie.... N paar fotos van gister... Maak gerus...
31/10/2021

Wat n voorreg was dit nie om die PHS'rs se 60ste reünie funksie te kon hou nie.... N paar fotos van gister... Maak gerus met ons kontak vir jou spesiale geleentheid, klein of groot.

Platters vir elke geleentheid en begroting...Individuele verpakking is altyd beskikbaar as opsie vir daardie vergadering...
07/10/2021

Platters vir elke geleentheid en begroting...
Individuele verpakking is altyd beskikbaar as opsie vir daardie vergadering of werksgeselligheid....
Elke platter is uniek en en volgens kliënt se behoeftes, so bel ons gerus en bespreek jou volgende funksie, verjaarsdag of sommer net vir vanaand se kuier platers by Mom's Kitchen....

Some of our yummy platters and cakes made for our lovely clients this week.... Order something special for your next par...
18/09/2021

Some of our yummy platters and cakes made for our lovely clients this week.... Order something special for your next party or special occasion....

So tussen die partytjies, koeke en spyseniering deur is ons nog steeds besig om heerlike boerekos aandetes voor te berei...
06/09/2021

So tussen die partytjies, koeke en spyseniering deur is ons nog steeds besig om heerlike boerekos aandetes voor te berei. Skakel ons gerus en hoor wat op ons menu is vir die dag en kry n gesonde bord kos met min moeite....

It might be raining but we've got spring on our plate today.... Breakfast birthday celebration for a lovely customer.......
27/08/2021

It might be raining but we've got spring on our plate today.... Breakfast birthday celebration for a lovely customer.....
Remember Moms Kitchen is still open for small gatherings and take out catering....

Join us for a lovely lunch or order a take away dinner... Always fresh and delicious 😋....
26/08/2021

Join us for a lovely lunch or order a take away dinner... Always fresh and delicious 😋....

Ons kaaskoek amper uitverkoop vandag... 😉 Bestel vinnig joune gou
27/07/2021

Ons kaaskoek amper uitverkoop vandag... 😉 Bestel vinnig joune gou

Address

53 Long Street Piketberg
Bergrivier
7320

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mom's Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Mom's Kitchen:

Share