The Boston Board Room

The Boston Board Room The Boston Board Room is a diverse company currently specializing in a Mobile Artisan Coffee stand. We have a passion for people, coffee and we want to inspire!

24/12/2025
18/11/2025

Ons ouers word gereeld bederf met heerlike ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐˜๐—ถ๐˜€ ๐—ธ๐—ผ๐—ณ๐—ณ๐—ถ๐—ฒ deur The Boston Board Room

Skryf jou kind vandag in by KleuterAkademie โ€“ en geniet โ€™n warm, geurige koffie terwyl jy saam met ons kuier!

๐—ž๐—ผ๐—บ ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ž๐—น๐—ฒ๐˜‚๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—”๐—ธ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—บ๐—ถ๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ฒ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฑ๐—ฒ๐—ธ ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ๐˜€ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฏ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ ๐—ผ๐—บ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ธ๐—น๐—ฒ๐˜‚๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ ๐˜๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ!

09/10/2025
10/09/2025
25/07/2025

Blouspoor-vroueoggend met Andriรซtte Norman โ€“ Moenie dit misloop nie!

Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons vroueoggend-funksie met die talentvolle Andriรซtte Norman om die draai is. Andriรซtte gesels oor "gut health" en gaan natuurlik ook haar pragtige stem met ons deel.

Tafels van 8 is beskikbaar โ€“ bring jou vriendinne saam of sluit aan by 'n tafel en ontmoet nuwe mense. Elke gas sal iets heerliks te ete en te drinke ontvang, en dit alles in 'n stylvolle, bederf-jouself atmosfeer.

Ons is trots om Ginger Me daar te hรช met hul gesonde sappe, en vir diegene wat 'n bietjie ekstra energie of 'n hupstoot soek, is die IV Bar ook beskikbaar.

Daar is fantastiese pryse op die spel, danksy ons ongelooflike borge:

Silkblume
Henties
Aura Luxury Diffusers
Ginger Me
Compagniesdrift
Lancewood
Lily Lou Hair and Nails Salon
The Boston Boardroom
Adele Venter Image Consultant โ€“ liggaamsvorm- รฉn kleuranalise
Aquele
Style My Nest
Kroon en Karoo
Rooi Rose

Kom geniet die oggend saam met ons โ€“ ontspan, lag, leer iets nuuts en vier jouself! Jy is die moeite werd.
Kaartjies is op Karri beskikbaar: https://my.karri.global/qr/drpwkp4/c-jrxwxop

30/06/2025
We have done quite a few events, but birthday parties are always amazing! So much joy, laughter & love! Every party has ...
14/05/2025

We have done quite a few events, but birthday parties are always amazing! So much joy, laughter & love! Every party has its own uniqueness that makes it super special!

Ons is so geseรซnd en bevoorreg om sulke wonderlike kliente te he, wat ons vriende kan noem.

Big thanks to the team

#21

11/05/2025

SPOT THE ENDERSTEIN MALUMBETE GAZEBO & ENJOY A COMPLIMENTARY COFFEE!

In collaboration with The Boston Boardroom, our Endersteins-branded gazebo is travelling around Cape Town! Spot us, come and say: โ€œHi, I spotted the Gazeboโ€ and enjoy a coffee compliments of Enderstein Malumbete Inc! Take a photo of yourself enjoying your freshly brewed coffee with our gazebo in the background and share it with friends on social media! Use the hashtag to spread the love! Enderstein Malumbete Incorporated The Boston Board Room

Gelukkige Moedersdag aan al die amazing mamma's en oumas.... hoe geseรซnd en bevoorreg is ons nie. We love you all!      ...
11/05/2025

Gelukkige Moedersdag aan al die amazing mamma's en oumas.... hoe geseรซnd en bevoorreg is ons nie. We love you all!

wanneer die pappa van die Koffie en Wyn Mafia kom kuier dan weet jy dit gaan n goeie dag wees!
26/03/2025

wanneer die pappa van die Koffie en Wyn Mafia kom kuier dan weet jy dit gaan n goeie dag wees!

soos altyd was die  toernooi weer n wenner! Dankie
25/03/2025

soos altyd was die toernooi weer n wenner! Dankie

Hokkie seisoen is hier!
07/03/2025

Hokkie seisoen is hier!

Address

Frans Conradie Drive, Boston
Bellville
7530

Telephone

+27626281356

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Boston Board Room posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category