Ons Eetplekkie

Ons Eetplekkie "Ons Eetplekkie" is 'n intieme huisrestaurant met 'n atmosfeer van huislike geselligheid en warmte.

🔥 Sizzling goodness straight from the pan! 🔥Tonight’s star at *Ons Eetplekkie* — a perfectly grilled, juicy steak served...
06/04/2026

🔥 Sizzling goodness straight from the pan! 🔥

Tonight’s star at *Ons Eetplekkie* — a perfectly grilled, juicy steak served on a hot cast-iron platter, resting in a rich, creamy mushroom sauce that’s full of flavour. 🥩🍄

Served rustic-style, straight to your table, just the way good food should be — warm, hearty, and made with love.

Come and enjoy a cozy farm-style dining experience with us. Perfect for a relaxed evening with great food and even better company.

📲 WhatsApp us to book your table
📍 *Ons Eetplekkie* – where every meal feels like home

Hallo daar 👋Soek julle ‘n lekker, rustige plekkie vir julle jaar-einde funksie?Kom kuier by Ons Eetplekkie!Ons bied heer...
16/10/2025

Hallo daar 👋
Soek julle ‘n lekker, rustige plekkie vir julle jaar-einde funksie?
Kom kuier by Ons Eetplekkie!

Ons bied heerlike kos, ‘n gesellige plaas-atmosfeer en warm gasvryheid — perfek vir klein besighede wat die jaar lekker wil afsluit.

🔥 Potjies, paella, braai… alles met liefde gemaak.
📞 Bespreek vroeg – plekke raak vinnig vol!
Nick & Carin

02/02/2025
Het gister aand die vooreg gehad met 3 vriendine wat 'n Mookata by Ons eetplekkie gedeel het.
02/02/2025

Het gister aand die vooreg gehad met 3 vriendine wat 'n Mookata by Ons eetplekkie gedeel het.





Kinderdal Nasorg se personeel jaareinde gevier met 'n lekker gesellige Mookata( Thai BBQ)
02/02/2025

Kinderdal Nasorg se personeel jaareinde gevier met 'n lekker gesellige Mookata( Thai BBQ)




23/08/2024

Looking for the perfect venue for your year-end function? Join us at "Ons Eetplekkie" for an unforgettable experience. We specialize in catering to small groups of up to 12 people, offering unique and memorable dining experiences that will make your event truly special.

03/05/2024

At "Ons Eetplekkie" Where you as a guest become part of the creation process of the weekend's dining experience through the event as the first booker who chooses the Menu. Each of the mentioned dishes offers a rich variety of tastes and traditions. From the exotic tastes of a Thai BBQ (Mookata), the traditional Spanish Paella, the freshness of a Seafood surprise, the hearty comfort of an Oxtail potjie, to the delicate flavours of a Lamb shank or the classic braaied steak— there is something to please every palette.

03/05/2024

By "Ons Eetplekkie" word jy as gas deel van die skeppings proses van die naweek se eet ervaring deur die geleentheid as eerste bespreeker die die tema en spyskaart kies. Elk van die genoemde geregopsies bied 'n ryk verskeidenheid van smaake en tradisies. Van die eksotiese smaake van 'n Thai BBQ ( Mookata), die tradisionele spaanse Paella, die varsheid van 'n Seekos verrassing, die hartlike troos van 'n Oxtail potjiekos, tot die delikaate geure van 'n Lamb shank of die klassieke gebraaide steak—daar is iets wat elke palet sal tevrede stel.

04/04/2024

Bespreek nou vir jou unike eet ervaring by Ons Eetplekkie. Die volgende datums is beskibaar.
13 April
20 April
27 April

WhatsApp na
0834500725
of
0834140671

18/03/2024

Ons Eetplekkie se buitengewone eet ervaring

Address

12 Belmont Street
Bellville
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Eetplekkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Ons Eetplekkie:

Share

Category