27/12/2020
WYN TOER NA DIE NUY VALLEI!
Kom skud die laaste stof van 2020 af op Maandag, 28 Desember 2020 met 'n lekker Wyn Toer na die Nuy Vallei!
Ontsnap die Stad saam met Bessie Bester Transport saam met lekker mense en kom geniet van die beste wyn wat die Nuy Vallei kan offer.
Ons vertrek Maandag om 09:00 vanaf Die Withuis in Marigold Weg, Vredekloof en kostes is R150pp. Beperkte plekke nog beskikbaar.
Bespreek jou plek vandag nog by Bessie Bester by 082 659 9177 of Niecie De Wet by 076 211 8190.