Zoey's Take Aways

Zoey's Take Aways Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Zoey's Take Aways, Fast food restaurant, 39 Friesland Street, Bella Vista.

Your Cravings, Our Kitchen, Come out every Friday and Saterday aftenoon and ge t the delicious food for you and your fam...
29/07/2026

Your Cravings, Our Kitchen, Come out every Friday and Saterday aftenoon and ge t the delicious food for you and your family!!

Moet nie vergeet dat Zoey's Takeaways vandag 24July oop is vir lekker kos nie..Skakel gerus:0677801240 vir bestellings
24/07/2026

Moet nie vergeet dat Zoey's Takeaways vandag 24July oop is vir lekker kos nie..

Skakel gerus:0677801240 vir bestellings

Goeie dag familie en vriende hiermee deel ons saam julle dat Zoey's Takeaways sal Oop wees vir gaarkos Vrydag 24July 3n ...
21/07/2026

Goeie dag familie en vriende hiermee deel ons saam julle dat Zoey's Takeaways sal Oop wees vir gaarkos Vrydag 24July 3n Saterdag 25July..

Kom uit en geniet di kos.

Whatsapp Jaydin by 0735823662.

Gevulde Maagie better prestasie!!πŸ’―πŸ«΅πŸ€
25/01/2026

Gevulde Maagie better prestasie!!πŸ’―πŸ«΅πŸ€

Eerstens kan ons net di hemelse Vader dank,,Zoey's Takeaways Het Vanoggend 23Jan 2026. Vir Bella fruita pakhuis ,Verdun ...
23/01/2026

Eerstens kan ons net di hemelse Vader dank,,Zoey's Takeaways Het Vanoggend 23Jan 2026. Vir Bella fruita pakhuis ,Verdun est.,Goosen Boerdery ,en Sowel as Du Toit Groente wat nou n Regular kom raak het ,ek wil net dankie ce vir een en elk..En Boonop was Zoey's se bestuur By Bella Vista Hoerskool se snoepie ,alles in die oggend bereik vir n klein besigheid is ons dankbaar vir di groot fabrieke wat op ons knoppie druk. ..ons hier by Zoey's is altyd bereid en maakit met liefdeβ€οΈπŸ«΅πŸ’―

Laastes virdie Dag!! Dankie Ook aan Dutoit Groente PA Hamlet wat die week weer diens/gebruik gemaak het van Zoey's ,,Ons...
16/01/2026

Laastes virdie Dag!! Dankie Ook aan Dutoit Groente PA Hamlet wat die week weer diens/gebruik gemaak het van Zoey's ,,Ons Hier waardeer dit en is opreg dankbaarπŸ’―β€οΈπŸ«΅

Once again !!!Thank You Guys for doing business with you!Tweede keer Nadat laasweek hulle eerste keer was!!di band groei...
16/01/2026

Once again !!!Thank You Guys for doing business with you!Tweede keer Nadat laasweek hulle eerste keer was!!di band groei en Zoey's is dankbaar vir een en elk!!

!!πŸŸπŸŸπŸŸπŸŸπŸŸπŸ—πŸ—πŸ—πŸ—πŸ€

Zoey's Takeaways Het Vanoggend weereens op hierdie vrydag heerlike kosse gemaak vir mense by fabrieke..Ons het vandag 09...
16/01/2026

Zoey's Takeaways Het Vanoggend weereens op hierdie vrydag heerlike kosse gemaak vir mense by fabrieke..Ons het vandag 09H45 vir Beide Frupack Bella Vista Fabriek en At Source PA Hamlet Gediens..ons is dus dankbaar vir julle ondersteuning..πŸ«΅πŸ’―πŸŸβ€οΈ

Jade -Frupack en haar span.πŸ’―πŸŸπŸ—
Annelize At Source en haar spanπŸŸπŸ—πŸ’―

Zoey's Takeaways Hierdie Saterdag Bring ons vir jou n hele ander vibe ,Vir al Ons regular customer en nuwes ons sal sate...
15/01/2026

Zoey's Takeaways Hierdie Saterdag Bring ons vir jou n hele ander vibe ,Vir al Ons regular customer en nuwes ons sal saterdag wel oop is vir besigheid maar op n hele ander location, n location met lekker rugby met lekker gees en vibe!!Ons is Hierdie Saterdag 17Jan2026 op House of Pain!!πŸ’―πŸ«΅πŸ₯ΉπŸ₯ΉπŸŸπŸ—πŸ—Waar Di Witz Barbarians Annual Sevens gebeurtenis sal plaasvind ,,Groot spanne ,Groot Name ,Groot Geld opi spel ,En Zoey's Bring vejo Lekker kos om di Aksie te geniet ,Kom maak saterdag gerus n drai j sal nie spuit is nie ons sien mekaar dan daar,,πŸ’―πŸ«΅πŸ€πŸ’œπŸ–€πŸ©·

10/01/2026

Zoey's Takeaways πŸŸπŸŸπŸ—πŸ—πŸ—πŸ«΅πŸ«΅πŸ«΅πŸ«΅

Address

39 Friesland Street
Bella Vista

Telephone

+27606881811

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zoey's Take Aways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share