Buffelbar

Buffelbar *OFFICIAL PAGE |
BUFFELBAR - vir bul, koei en kalf

POSTPONED UNTIL FURTHER NOTICE.
12/06/2026

POSTPONED UNTIL FURTHER NOTICE.

Kom geniet hierdie Sondag die week se specials. πŸ”₯
05/06/2026

Kom geniet hierdie Sondag die week se specials. πŸ”₯

24/05/2026
Ons is vreeslik dankbaar vir almal se ondersteuning!
10/05/2026

Ons is vreeslik dankbaar vir almal se ondersteuning!

MOEDERSDAG BY BUFFELBAR πŸŒΈπŸ“… Sondag, 10 Mei 2026Kom vier Moedersdag saam met ons op ’n lekker, ontspanne manier! πŸ·πŸ’πŸ”₯ Lam &...
04/05/2026

MOEDERSDAG BY BUFFELBAR 🌸
πŸ“… Sondag, 10 Mei 2026

Kom vier Moedersdag saam met ons op ’n lekker, ontspanne manier! πŸ·πŸ’

πŸ”₯ Lam & Hoender Spit met heerlike bykosse

R160 p.p vir Lam & bykosse
R140 p.p vir Hoender & bykosse.

Terwyl voorraad hou,
Bespreek vroegtydig!

πŸ” Gewone menu ook beskikbaar

🎢 Live Musiek:
Jacques Du Plessis & Guitarist Fish gaan vir die regte vibe sorg!

πŸ•š Deure open: 11:00
🎟️ Gratis toegang

πŸ“ž Besprekings is noodsaaklik – moenie uitmis nie!
Kontak Megan op 060 541 5240.

πŸ’› Bring vir Ma, Ouma en die hele familie vir ’n spesiale dag vol goeie kos, musiek en memories by Buffelbar.

MOEDERSDAG BY BUFFELBAR πŸŒΈπŸ“… Sondag, 10 Mei 2026Kom vier Moedersdag saam met ons op ’n lekker, ontspanne manier! πŸ·πŸ’πŸ”₯ Skaap...
30/04/2026

MOEDERSDAG BY BUFFELBAR 🌸
πŸ“… Sondag, 10 Mei 2026

Kom vier Moedersdag saam met ons op ’n lekker, ontspanne manier! πŸ·πŸ’

πŸ”₯ Skaap & Hoender Spit met heerlike bykosse
πŸ‘‰ Terwyl voorraad hou

πŸ” Gewone menu ook beskikbaar

🎢 Live Musiek:
Jacques Du Plessis & Guitarist Fish gaan vir die regte vibe sorg!

πŸ•š Deure open: 11:00
🎟️ Gratis toegang

πŸ“ž Besprekings is noodsaaklik – moenie uitmis nie!
Kontak Megan op 060 541 5240.

πŸ’› Bring vir Ma, Ouma en die hele familie vir ’n spesiale dag vol goeie kos, musiek en memories by Buffelbar.

Paasnaweek by Buffelbar! Ons is die hele naweek oop – JA, SELFS SONDAG πŸ₯š πŸ°πŸ£πŸ’•Bring die hele familie, Kom kuier saam met o...
01/04/2026

Paasnaweek by Buffelbar!

Ons is die hele naweek oop – JA, SELFS SONDAG πŸ₯š πŸ°πŸ£πŸ’•

Bring die hele familie, Kom kuier saam met ons en geniet die lang naweek.

Let today’s silver lining be the spcials at Buffelbar πŸŒ₯οΈπŸƒ
05/03/2026

Let today’s silver lining be the spcials at Buffelbar πŸŒ₯οΈπŸƒ

Die weer is dalk koud, maar ons vibe en kos is lekker warm! Maak die beste van die Dinsdag by Buffelbar πŸƒ
03/03/2026

Die weer is dalk koud,
maar ons vibe en kos is lekker warm!

Maak die beste van die Dinsdag by Buffelbar πŸƒ

Address

R516 (Thabazimbi Road)
Bela-Bela
0480

Opening Hours

Monday 11:00 - 23:59
Tuesday 11:00 - 11:59
Wednesday 11:00 - 23:59
Thursday 08:00 - 23:59
Friday 08:00 - 23:59
Saturday 08:00 - 23:59

Telephone

+27829299625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffelbar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Buffelbar:

Share

Category