Boeteka Padstal

Boeteka Padstal Boeteka Padstal is n plaas slaghuis wat goeie gehalte karoo lam en ander plaasprodukte lewer. Verder verkoop ons ook handgemaakte produkte en snuisterye!

Ons kombuis is gesluit op 1 Januarie 2022.  Padstal is wel oop, maar geen etes sal bedien word nie.
31/12/2021

Ons kombuis is gesluit op 1 Januarie 2022. Padstal is wel oop, maar geen etes sal bedien word nie.

Kyk hierdie soet kinders wat by ons kuier in die padstal.
06/02/2020

Kyk hierdie soet kinders wat by ons kuier in die padstal.

19/06/2019

Johan Gericke ek kan nie jou boodskap gelees kry nie. Ons lam is op die oomblik R98,50/kg. Kontak my asb by 0727395311. Hoop jy sien die boodskap.

27/11/2018

Liewe vriende
Bestel u vleis en wors nou al vir die Feesseisoen. Pryse nog nie op die stadium gestyg nie, maar gaan definitief duurder raak.
Skakel 0727395311 of stuur vir my net n whatsapp.

Address

Boeteka Farm , N12 Between Beaufort West & Oudtshoorn
Beaufort-Wes
6970

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27825006603

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeteka Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share