Kannaland Private Nature Reserve

Kannaland Private Nature Reserve Escape the hustle and bustle of life at Kannaland Holiday Resort and Private Nature Reserve in the K GPS Coordinates
-33.872921, 20.699665

Kannaland Private Nature Reserve and Holiday Resort is situated 8km outside Barrydale on the well-known Route 62 in the Western Cape. This Klein Karoo gem has lots to offer with 10 self-catering units, a restaurant and bar, two swimming pools, putt-putt, a tennis court, farm animals and much more. The Kannaland facilities are versatile, so whether it's a family weekend away, a corporate function or a Church camp be sure to contact us for a quote.

28/02/2026
28/02/2026

BARRYDALE IS AANGEWYS AS BESTE DORP OM IN TE WOON...

Barrydale in die Wes-Kaap is aangewys as Suid-Afrika se beste klein dorp om in te woon.

Die toekenning is deur Daily Maverick toegeken ná ‘n landwye nominasie- en evalueringsproses.

Dorpe is beoordeel op grond van faktore soos veiligheid, munisipale prestasie en gemeenskapsgees.

Barrydale is geleë langs Roete 62 naby die skilderagtige Tradouwpas en lok toenemend semigrasiekopers wat ‘n stiller leefstyl soek.

Eiendomsagente sê die vraag na eiendom bly sterk, gedryf deur afgeleë werkers, afgetredenes en jong gesinne wat van groot stede verhuis.

Vandag het ons 'n GROOT boom gegroet.  Ons by Kannaland sal jou mis.  Hy kon met homself spot en lekker grappies maak. S...
16/01/2025

Vandag het ons 'n GROOT boom gegroet. Ons by Kannaland sal jou mis. Hy kon met homself spot en lekker grappies maak. Sy raad aan ons was altyd uit sy hart. Ons bid vir sy gesin vir berusting.

Kannaland prag
18/10/2024

Kannaland prag

30/09/2024
23/09/2024

Trots Afrikaans

Ons eerste vye van die seisoen.  Die vrugte en neute begin ook bloeisels maak.  Die blomme in die veld begin ook nou blo...
24/08/2024

Ons eerste vye van die seisoen. Die vrugte en neute begin ook bloeisels maak. Die blomme in die veld begin ook nou blom, maar die koue maak dat hul baie laat is.

Perfect evening on Kannaland Private Nature Reserve
22/06/2024

Perfect evening on Kannaland Private Nature Reserve

Address

Barrydale

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kannaland Private Nature Reserve posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Kannaland Private Nature Reserve:

Share