JC'S Catering

JC'S Catering Elegant occasions ...... memorable events! Your one-stop destination to satisfaction
Where creativity meets craving.

Since 1993 we specialise in the spitbraai of Lamb, Chicken and Pork and now offer a full catering facility that includes starters, side dishes and puddings for the sweet tooth. Added in our range is Guy Fieri style whole roasted Brisket, a must for the meat lover.

JC Catering Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie op VoorgeregSpitbraai van Lam, Vark ,Hoender en nog meer. BygeregteNa...
28/07/2026

JC Catering

Kontak ons gerus vir n gratis kwotasie op
Voorgereg
Spitbraai van Lam, Vark ,Hoender en nog meer.
Bygeregte
Nagereg wat jou mond sal laat water

Ons doen musiek ook vir enige geleentheid.
076 183 5655 / [email protected]



21/06/2026
Hierdie moet jy nie mis nie!!
29/05/2026

Hierdie moet jy nie mis nie!!




Wow. Wat n eer om so n boodskap teary vanoggend oor n troue wat ons gedoen het by 7 Fonteine
27/05/2026

Wow. Wat n eer om so n boodskap teary vanoggend oor n troue wat ons gedoen het by 7 Fonteine

20 Mei 2026AGM by Die Bok Bethlehem Beesrib SkypePaptert
24/05/2026

20 Mei 2026
AGM by Die Bok Bethlehem

Beesrib Skype
Paptert



16 Mei 2026Enslin troue7 Fonteine Harvest TableLam SpitVars slaaiAartappelgeregPampoenpoffers MalvamelktertMusiek
24/05/2026

16 Mei 2026
Enslin troue
7 Fonteine

Harvest Table

Lam Spit
Vars slaai
Aartappelgereg
Pampoenpoffers

Malvamelktert

Musiek





22 Mei 2026Klas van '86 se 40 jaar reunie by BVHSLam op die spit
24/05/2026

22 Mei 2026
Klas van '86 se 40 jaar reunie by BVHS

Lam op die spit




JC Catering ondersteun plaaslike skole sportVoorspelling vir die 1ste Spanne Rugby – Comment tot en met Vrydagaand 23h00...
22/05/2026

JC Catering ondersteun plaaslike skole sport

Voorspelling vir die 1ste Spanne Rugby –

Comment tot en met Vrydagaand 23h00
Se watter span gaan wen
Gee slegs die verskil in punte

En jy kan n heerlike MalvaMelktert wen !

BVHS vs Witteberg

23 Mei 2026
15h30



Address

Bethlehem
9701

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JC'S Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to JC'S Catering:

Share