Die Stal

Die Stal Boutique function venue or 2 bedroom unit situated in an old horse stable.

So kom klop die winter vanoggend saggies aan ons deure, ons verwelkom ‘n ou bekende gesig terug in ons huise en in ons h...
16/04/2026

So kom klop die winter vanoggend saggies aan ons deure, ons verwelkom ‘n ou bekende gesig terug in ons huise en in ons harte. Ons stof die komberse af en laai die hout vir die kaggel. Die rooiwyn word nader getrek en ons pantoffels is geparkeer onder die bed.

Ons is opgewonde om hierdie winter ons nuwe kaggel behoorlik in te wy in Die Stal.

‘n Baie welkome toevoeging in ons lieflike selfsorg eenheid net buite Worcester.

Kontak ons gerus vir enige navrae.

Address

De Wet Road
Worcester
6853

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00

Telephone

+27637059372

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Stal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Die Stal:

Share

Category