10/06/2026
🏃♂️ Op 20 Junie 2026 verwelkom ons die AGN Interprovincial XC Championships by Lavender Kontrei Mark! 🏃♀️
Die kampioenskappe vind saam met ons markdag plaas, so jy kan steeds kom geniet:
🕖 Tyd: 07:00 – 16:00
🛍️ Vars en handgemaakte produkte, decor en meer!
🎨 Pret Kinderaktiwiteite
🎶 Live op die verhoog 11.00 : Fran Prins
☕ Heerlike kosse en drinkgoed
🌿 Ontspanne plattelandse atmosfeer
⚠️ BELANGRIKE KENNISGEWING
Neem asseblief kennis dat die ingang op die dag deur AGN beman word en dat die toegangsfooi R50 per persoon beloop, pensioenarisse ingesluit. Soos vorige jare, sal daar nie aparte ingange vir die mark en die kampioenskappe wees nie. Indien jy Lavender Kontrei Mark op 20 Junie wil besoek, sal die toegangsfooi R50 per persoon beloop
Kom ondersteun die atlete, geniet die opwinding van die kampioenskappe en kuier sommer lekker by die mark ook!
📍Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA