Die Veiling Sasolburg

Die Veiling Sasolburg Die Veiling Sasolburg
Lekker kos, lekker mense en moerse lekker kuier!! Live entertainment ���
Veilige kids speel area!! Afrikaanse kos met ‘n twist.
(2)

Besoek ons gerus
Die veiling Sasolburg Big kids play area with plenty of shade from our old trees located on property

07/10/2026

🔥 6 OR Nix IS HIER! 🔥

Vanaf 26 Augustus maak ons die specials behoorlik warm by Die Veiling Sasolburg! 🥃

🥃 6 Dubbels + 1 Litre Mix — NET R250!
Kies uit Buffelsfontein, Richelieu, Captain Morgan, Bacardi, Belgravia Gin of Red Square Vodka.

🥃 2 × Dubbel Scottish Leader + Mix — R90

Wie bring jy saam vir dié een? 👀

📍 Die Veiling Sasolburg

06/10/2026

🍔🍺 LUNCH DEAL BY DIE VEILING SASOLBURG!

Hongerte slaan? Ons het ’n plan. 😏

Kies jou burger:
🍔 Bees
🍗 Gekrummelde Hoender
🐔 Hoender sonder Vere

Bedien met chips PLUS kies:
🍺 ’n GRATIS 500ml Draught
OF
🥃 ’n Dubbel Brandy, Vodka of Gin & Mix

🔥 NET R100!

⏰ Daagliks van 12:00–17:00

Kom maak middagete sommer die lekker deel van jou dag by Die Veiling Sasolburg! 🍔🍺

05/10/2026

SASOLBURG, LOS DIE MAANDAG-STRES BY DIE DEUR! 😎🍻

Die drankies is koud, die kos is reg en Morsige Maandag wag vir jou! 🔥

🍖 Ribbetjies
🍗 6 sappige swaeltjies
🍟 Goudbruin chips
ALLES VIR R199!

Wie join jou? 👀
👉 Specials geldig tot 20:00.
Geen Takeaways.

03/10/2026

SONDAG IS FAMILIEDAG BY DIE VEILING! ❤️
Los die kosmaak vir ons en bring die hele familie saam vir ’n behoorlike Sondagete! 😋🍗
🍽️ R480 vir die hele ete: 1.6kg hoender, 1.2kg stysel, 600g groente én 500g slaai.
🍦 Die klein Veiling-maatjies word ook bederf! Elke kind kry ’n GRATIS Slush Puppy of roomys.
🍮 BONUS: Die eerste 10 besprekings by ELKE Veiling-tak kry ’n GRATIS malvapoeding saam met hul ete!
📞 Bespreek vooraf by jou naaste Veiling:
📍 Sasolburg: 072 409 2461
📍 Vanderbijlpark: 079 809 4063
📍 Meyerton: 067 421 2941
📍 Vereeniging: 064 677 7931
❗ Geen takeaways nie.
Sien julle Sondag! ❤️

02/10/2026

MÔRE AAND BY DIE VEILING… 🍒🔥
SKUD JOU BISCUIT! 💃🍑

Die week is klaar, die hakies is aan en môre SKUD ONS BISCUIT by Die Veiling! 😂

🥃 Shooter platters
🍹 Mik & Sluk
🍷 Ladies Night
💃 Lekker kuier van 12:00–20:00

En vir die ladies… 👠💕
🍷 ’n GRATIS glas Robertson wyn met elke voorgereg of hoofmaal
🥃 5 of meer dames? Julle kry ’n GRATIS rondte shooters!

📍 By al 4 Die Veilings:
Sasolburg • Vanderbijlpark • Meyerton • Vereeniging

🍒 Bring die girls… ons sorg vir die res!

01/10/2026

Môre is dit DORS DONDERDAG… en ons gee jou sommer vandag kans om jou verskoning reg te kry. 😂🍻

MÔRE | 16:00 – 20:00 🔥

🍺 2 × 500ml Draught — R70
🪣 6 × Selected Drinks — R200
🍔 2 × Bees- of Hoenderburgers + Chips — R140

Want Vrydag is nog te ver… Donderdag sal maar moet doen! 😏🍺

Tag jou drink-maat en maak nou al die plan! 👇

30/09/2026

KLEIN SATERDAG IS HIER! 🍻
Nog nie Vrydag nie... maar wie wil nou wag? 😂 Kom maak die week sommer bietjie korter by Die Veiling!
🔥 HEELDAG BESKIKBAAR: 🍺 2 x 500ml Draughts – R70 🥃 2 x Double & Mix – R70 🍷 Glasie Robertson Wyn – R15 🎯 Mik & Sluk Shooter Tray, 10 shooters – R100
Die baas dink dis Woensdag... ons weet dis amper naweek! 😎🍻
📍 Beskikbaar by al 4 Die Veilings: Sasolburg | Vanderbijlpark | Meyerton | Vereeniging

Address

10 Hf Verwoerd Road
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 23:59
Thursday 10:00 - 23:59
Friday 10:00 - 23:59
Saturday 09:00 - 23:59
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27160040030

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veiling Sasolburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category