03/10/2026
Ons gewilde lipleklekker beef/cheese hamburger special is vandag beskikbaar as take away!!! Ja jy lees reg!!!
Almal vra elke week om die hamburgers as take away te kry!!
Wel ons het besluit dis vandag!!! Plaas jou bestelling en proe hoe moet 'n ordentlike burger proe!!!