08/09/2026
Platters vir Enige Geleentheid
☀️🎉 Somer is hier en dit beteken net een ding... PARTYTYD! 🎉☀️
Het jy ’n verjaarsdag wat beplan moet word? Word jy of iemand spesiaal ’n jaartjie ouer? 🥳🎂 Of beplan julle sommer net ’n lekker kuier saam met familie en vriende?
Ek maak heerlike platters vir enige geleentheid! 😋
🏉 Rugbytyd en ’n braai saam met vriende? ’n Lekker platter is perfek vir die kuier!
💼 Beplan julle ’n funksie by die werk en soek julle iets lekker, vullend en gerieflik om te eet? Ek kan help!
Noem die geleentheid en ek help jou graag met ’n lekker platter wat by jou behoefte pas! ❤️
📞 Moenie wag tot die laaste minuut nie! Bespreek jou platter betyds en maak jou volgende kuier of funksie ekstra spesiaal.
👉 WhatsApp my nou op 068 033 8985 vir meer inligting en pryse!
🚗 Aflewering oral in die stad beskikbaar.