Die Eiland Pub & Grill

Die Eiland Pub & Grill A Pub & Steakhouse situated in a luscious garden surrounding. Situated at C/o Zambezi (Sefako Makgat Also available as a venue for functions.

DESCRIPTION
A Pub & Restaurant situated in a luscious garden surrounding. Situated at t C/o Zambezi (Sefako Makgatho) & Old Moloto Rd (Moepel), (25 40’59.70S 28 17’06.55) Plot 301 Derdepoort, Pretoria
Op die hoek van Zambesirylaan en die ou Moloto-pad is `n kroeg en restaurant soos geen ander nie. `n Ware oase, `n eiland - DIE EILAND. Die Eiland is 'n buitelugkroeg en restaurant omring met pragtuine, groot grasperke, visdamme en 'n waterval. Hier kan jy gesellig kuier in die skadu van die talle bome onder die netjiese grasdaklapa. Kom die aand en die koue, skuif gaste bloot nader aan die gesellige kaggelvuur en kuier verder. Daar is ook hope vermaak by die kuierplek. DSTV beteken dat rugbygeesdriftiges geen wedstryd hoef mis te loop nie, hulle kan dit saam met vriende by Die Eiland kom kyk. Kinders is ook welkom by Die Eiland. Daar is genoeg speelplek vir die jongspan op die grasperk in die tuin. Maar wat is 'n kuierplek sonder lekker kos? Die Eiland het daaglikse spesiale aanbiedinge. 'n Volledige spyskaart is ook beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar vir die wat liewers 'n vleisie op die kole wil gooi, en indien die vleis dalk by die huis agter gebly het, verkoop Henri en Anneli Steynberg (eienaars) vleispakkies. Verwyl die Saterdae en Sondagmiddae vanaf 13h00 uur met optredes deur verskeie kunstenaars. Hou ons advertensie dop vir ons spesiale dae soos: Skaapkop en Afval.

04/10/2026
Sien jou 9uur!!
03/10/2026

Sien jou 9uur!!

Groot vleis! Klein prys!
03/10/2026

Groot vleis! Klein prys!

Don't mis this one!!!
02/10/2026

Don't mis this one!!!

Ja ons het dit...!!!!!
30/09/2026

Ja ons het dit...!!!!!

200 x Gratis Burgers word vandag uitgedeel....Ons het krag,wifi en heaters
30/09/2026

200 x Gratis Burgers word vandag uitgedeel....

Ons het krag,wifi en heaters

Jy kan in elk geval nie in die weer werk nie! Steak! Bier! En free burgers! Die Eiland Pub & Grill
30/09/2026

Jy kan in elk geval nie in die weer werk nie! Steak! Bier! En free burgers! Die Eiland Pub & Grill

29/09/2026
RUMP my nou.......
29/09/2026

RUMP my nou.......

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 18:00

Telephone

+27794925871

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Eiland Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category