Die Kantoor

Die Kantoor ๐ŸฅณOortyd was nog nooit so lekker nie. Oop 7 dae ล„ week!

๐Ÿ‰Game Day!๐Ÿป
20/06/2026

๐Ÿ‰Game Day!๐Ÿป

My produktiwiteit vandag op kantoor is soos die Wi-Fi tydens beurtkrag... non-existent. ๐Ÿ“‰๐ŸคซGelukkig is dit Vrydag en die ...
19/06/2026

My produktiwiteit vandag op kantoor is soos die Wi-Fi tydens beurtkrag... non-existent. ๐Ÿ“‰๐Ÿคซ

Gelukkig is dit Vrydag en die enigste "deadline" wat vanaand saak maak, is ๐—ฎ๐—ณ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ฝ๐˜๐˜†๐—ฑ!

โœจ Ons het ongelooflike Vrydag-specials (die enigste ding wat beter werk as Excel vandag).

๐Ÿ‰ En die rugby vanaand op die ๐—•๐—œ๐—š ๐—ฆ๐—–๐—ฅ๐—˜๐—˜๐—ก โ€“ so groot jy sal d**k jy sit self op die pawiljoen.

๐—•๐—ฒ๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ด๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐— ๐—ฒ๐—บ๐—ผ: Moenie eers d**k aan werk nie. Dis 'n bevel!

Sien julle by Die Kantoor! ๐Ÿป

๐Ÿ‰๐‘๐ฎ๐ ๐›๐ฒ ๐๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค๐Ÿ‰Join ons Vrydag en Saterdag vir massiewe games!! Vrydag aand, ๐๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ฌ ๐”๐‘๐‚ ๐Ÿ๐ข๐ง๐š๐š๐ฅ teen Leinster en Saterdag m...
18/06/2026

๐Ÿ‰๐‘๐ฎ๐ ๐›๐ฒ ๐๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค๐Ÿ‰

Join ons Vrydag en Saterdag vir massiewe games!!

Vrydag aand, ๐๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ฌ ๐”๐‘๐‚ ๐Ÿ๐ข๐ง๐š๐š๐ฅ teen Leinster en Saterdag middag skop die ๐๐จ๐ค๐ค๐ž hulle 2026 seisoen af teen die Barbarians!

Altwee games live op ons big screen en baie TV's!

Hulle sรช "๐—ฐ๐—ต๐—ถ๐—ฐ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ถ๐˜€ ๐—ฏ๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐—ป ๐—ณ๐—ผ๐—ผ๐—ฑ" ๐Ÿ”... of dalk het ons dit net self uitged**k sodat jy beter kan voel oor jou dieet.Kom t...
18/06/2026

Hulle sรช "๐—ฐ๐—ต๐—ถ๐—ฐ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ถ๐˜€ ๐—ฏ๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐—ป ๐—ณ๐—ผ๐—ผ๐—ฑ" ๐Ÿ”... of dalk het ons dit net self uitged**k sodat jy beter kan voel oor jou dieet.

Kom toets jou IK (of jou vermoรซ om te raai) by ons ๐—ค๐˜‚๐—ถ๐˜‡ ๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐Ÿฅธ en geniet ons ๐—–๐—ต๐—ถ๐—ฐ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ฆ๐—ฐ๐—ต๐—ป๐—ถ๐˜๐˜‡๐—ฒ๐—น ๐—ฆ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฐ๐—ถ๐—ฎ๐—น teen 'n belaglike goeie prys.

Vraag 1: Gaan jy die Quiz wen? (Miskien nie.)
Vraag 2: Gaan jy die beste Schnitzel in Pretoria Oos eet? (Definitief ja.)

Bespreek nou jou tafel voor jou skoonma julle s'n vat!

Ons ๐Ÿ—๐—•๐˜‚๐—ณ๐—ณ๐—ฎ๐—น๐—ผ ๐—ช๐—ถ๐—ป๐—ด๐Ÿ— Special is amptelik goedgekeur deur die Komitee van Lekker Eet.๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—ง๐—ผ-๐——๐—ผ ๐—Ÿ๐˜†๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด:...
17/06/2026

Ons ๐Ÿ—๐—•๐˜‚๐—ณ๐—ณ๐—ฎ๐—น๐—ผ ๐—ช๐—ถ๐—ป๐—ด๐Ÿ— Special is amptelik goedgekeur deur die Komitee van Lekker Eet.

๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—ง๐—ผ-๐——๐—ผ ๐—Ÿ๐˜†๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด:

โœ๏ธ Reply "Noted with thanks" op daai irriterende e-pos.
โœ๏ธ Sit jou foon op "Silent".
โœ๏ธ Kom Kantoor toe vir die beste vlerkies in die dorp.

๐™‚๐™š๐™š๐™ฃ ๐™ซ๐™ก๐™š๐™ง๐™ ๐™ž๐™š๐™จ ๐™ž๐™จ ๐™—๐™š๐™ฃ๐™–๐™™๐™š๐™š๐™ก ๐™ž๐™ฃ ๐™™๐™ž๐™š ๐™ค๐™ฅ๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ก ๐™ซ๐™–๐™ฃ ๐™๐™ž๐™š๐™ง๐™™๐™ž๐™š ๐™ฅ๐’๐™จ๐’• ๐™ฃ๐™ž๐™š... ๐™ข๐™–๐™–๐™ง ๐™—๐™–๐™ž๐™š ๐™œ๐™–๐™–๐™ฃ ๐™ซ๐™š๐™ง๐™™๐™ฌ๐™ฎ๐™ฃ ๐™ซ๐™ค๐™ค๐™ง ๐™ซ๐™–๐™ฃ๐™–๐™–๐™ฃ๐™™. ๐Ÿ˜‰

As jou brein tans lyk soos 'n "๐—˜๐—ฟ๐—ฟ๐—ผ๐—ฟ ๐Ÿฐ๐Ÿฌ๐Ÿฐ: ๐—ฃ๐—ฎ๐—ด๐—ฒ ๐—ก๐—ผ๐˜ ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ป๐—ฑ" weens te veel meetings wat e-posse kon gewees het, het ons die...
12/06/2026

As jou brein tans lyk soos 'n "๐—˜๐—ฟ๐—ฟ๐—ผ๐—ฟ ๐Ÿฐ๐Ÿฌ๐Ÿฐ: ๐—ฃ๐—ฎ๐—ด๐—ฒ ๐—ก๐—ผ๐˜ ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ป๐—ฑ" weens te veel meetings wat e-posse kon gewees het, het ons die perfekte stelsel-herlaai vir jou.

Vandag se Spyskaart-Notules:
๐Ÿฅฉ ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ง-๐—•๐—ผ๐—ป๐—ฒ & ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐˜‚๐—ด๐—ต๐˜ ๐—ฆ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฐ๐—ถ๐—ฎ๐—น โ€“ Want niks sรช "ek het die week oorleef" soos 'n massiewe stuk vleis en 'n koue draught nie.
๐Ÿป ๐——๐—ฎ๐—ด๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ณ ๐—ฆ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฐ๐—ถ๐—ฎ๐—น๐˜€ โ€“ Vir almal wat reeds hul "Out of Office" aangeskakel het (of dit geestelik gedoen het).

Kom klok in, die enigste ding wat ons hier gaan "file", is die Vrydag middag boodskappe van jou baas.

๐‘ถ๐’๐’“๐’•๐’š๐’… ๐‘พ๐’‚๐’” ๐‘ต๐’๐’ˆ ๐‘ต๐’๐’๐’Š๐’• ๐‘บ๐’ ๐‘ณ๐’†๐’Œ๐’Œ๐’†๐’“ ๐‘ต๐’Š๐’†!

Mense, ons het die middel van die week bereik en die motivering is tans laer as die vriespunt van โ€™n kantoor aircon. Maa...
10/06/2026

Mense, ons het die middel van die week bereik en die motivering is tans laer as die vriespunt van โ€™n kantoor aircon. Maar ons het jou!

'n Bord warm ๐๐ฎ๐Ÿ๐Ÿ๐š๐ฅ๐จ ๐–๐ข๐ง๐ ๐ฌ ๐Ÿ— gemaak soos net ons kan, en dis die enigste plek waar dit sosiaal aanvaarbaar is om jou vingers tydens โ€™n "vergadering" af te lek.

Daarna is dit ๐Š๐š๐ซ๐š๐จ๐ค๐ž ๐Ÿง‘๐Ÿปโ€๐ŸŽคom die stress af te skud, of jy nou klink soos Taylor Swift of 'n stukkende fotostaatmasjien... dit bly lekker!

๐Ž๐จ๐ซ๐ญ๐ฒ๐ ๐–๐š๐ฌ ๐๐จ๐  ๐๐จ๐จ๐ข๐ญ ๐’๐จ ๐‹๐ž๐ค๐ค๐ž๐ซ ๐๐ข๐ž!

Willow Way Shopping Centre Kuier plekke in PTA

Met Die Kantoor se Burger Special is "Monday Blues" net 'n myth!! ๐Ÿ˜๐Ÿ— ๐’๐จ๐ฎ๐ญ๐ก๐ž๐ซ๐ง ๐…๐ซ๐ข๐ž๐ ๐‚๐ก๐ข๐œ๐ค๐ž๐ง ๐๐ฎ๐ซ๐ ๐ž๐ซ๐Ÿ” ๐„๐ฑ๐ญ๐ž๐ง๐๐ž๐ ๐‹๐ฎ๐ง๐œ๐ก ๐๐ž๐ž๐Ÿ ...
08/06/2026

Met Die Kantoor se Burger Special is "Monday Blues" net 'n myth!! ๐Ÿ˜

๐Ÿ— ๐’๐จ๐ฎ๐ญ๐ก๐ž๐ซ๐ง ๐…๐ซ๐ข๐ž๐ ๐‚๐ก๐ข๐œ๐ค๐ž๐ง ๐๐ฎ๐ซ๐ ๐ž๐ซ
๐Ÿ” ๐„๐ฑ๐ญ๐ž๐ง๐๐ž๐ ๐‹๐ฎ๐ง๐œ๐ก ๐๐ž๐ž๐Ÿ ๐๐ฎ๐ซ๐ ๐ž๐ซ
๐ŸŸ Chips & uieringe ingesluit

๐Ÿ“ Die Kantoor | Willow Way Shopping Centre

๐Ÿ”ฅ ๐Ž๐จ๐ซ๐ญ๐ฒ๐ ๐ฐ๐š๐ฌ ๐๐Ž๐† ๐๐Ž๐Ž๐ˆ๐“ ๐ฌ๐จ ๐ฅ๐ž๐ค๐ค๐ž๐ซ ๐ง๐ข๐ž



๐—ก๐—•!! ๐Ÿšจ๐Ÿ”๐—”๐—”๐—ก: Almal wat sukkel om die einde van die week te sien๐—ฉ๐—”๐—ก๐—”๐—™: Die Kantoor Bestuur๐—ข๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ๐—ช๐—˜๐—ฅ๐—ฃ: Verpligte Donderdag-V...
04/06/2026

๐—ก๐—•!! ๐Ÿšจ๐Ÿ”

๐—”๐—”๐—ก: Almal wat sukkel om die einde van die week te sien
๐—ฉ๐—”๐—ก๐—”๐—™: Die Kantoor Bestuur
๐—ข๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ๐—ช๐—˜๐—ฅ๐—ฃ: Verpligte Donderdag-Vergadering vir Goedvoel

Dit het onder ons aandag gekom dat die produktiwiteit vandeesweek laag is en die algemene moraal... wel, pap is. Daarom het ons โ€™n nood-intervensie gereรซl vir hierdie Donderdagaand.

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—”๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ:

๐—ฆ๐˜๐—ฟ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—•๐—ฒ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ป๐—ด: Hoe om 'n massiewe, bros, goue Chicken Schnitzel (met jou gunsteling sous) in rekordtyd te verorber.

๐—ž๐—ฟ๐—ถ๐˜€๐—ถ๐˜€๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐˜๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: Om daardie hongerpyne teen 'n spesiale "byna-naweek"-prys dood te druk.

๐—•๐—ฟ๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ธ๐—ฟ๐—ฎ๐—ด-๐—ข๐˜‚๐—ฑ๐—ถ๐˜: Quiz Night met Lloud Llama Events - Toets of daar nog enige breinselle oor is na 'n lang week van "๐‘จ๐’” ๐’‘๐’†๐’“ ๐’Ž๐’š ๐’‘๐’“๐’†๐’—๐’Š๐’๐’–๐’” ๐’†๐’Ž๐’‚๐’Š๐’".

๐—•๐—ฒ๐˜€๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ:

๐Ÿ“ ๐—ฃ๐—น๐—ฒ๐—ธ: Jou gunsteling "Kantoor"
โฐ ๐—ง๐˜†๐—ฑ: Quiz begin om 19h00
๐Ÿ’ผ ๐——๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐˜€ ๐—ฐ๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ: Enigiets behalwe 'n das.

๐—ข๐—ผ๐—ฟ๐˜๐˜†๐—ฑ ๐—ช๐—ฎ๐˜€ ๐—ก๐—ผ๐—ด ๐—ก๐—ผ๐—ผ๐—ถ๐˜ ๐—ฆ๐—ผ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ถ๐—ฒ!

Address

404 Lynwood Road Die Wilgers
Pretoria

Opening Hours

Monday 09:30 - 02:00
Tuesday 09:30 - 02:00
Wednesday 09:30 - 02:00
Thursday 09:30 - 02:00
Friday 09:30 - 02:00
Saturday 09:30 - 02:00
Sunday 09:30 - 02:00

Telephone

+27120301161

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kantoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category