27/08/2026
π₯π VRYDAG SE PLAN? DIS NIE βN PLAN NIEβ¦ DIS βN VERPLIGTING! πππ
28 Augustus is Vrydag Specials by De Leeukuil en kom ons wees eerlikβ¦ met hierdie pryse gaan jou dieet amptelik Maandag begin. π€£
π₯ͺ Dagwood β R70
Vir wanneer jy sΓͺ: βEk is net bietjie hongerβ¦β en dan βn hele gebou op jou bord kry. π
π 500g Chicken Wings + chips β R80
π₯΅ 500g? Dis net genoeg om jou te laat d**k jy moet nog een bestel.
π 1kg Chicken Wings + chips β R160
Want hoekom klein d**k as jy groot kan eet? π
π 500g Ribs + chips β R100
π 1kg Ribs + chips β R180
Die enigste moeilike besluit is: 500g of 1kg? ππ
π Goeie kos. Goeie company. Rugby vibes.
En natuurlik Spring Kasteel vir die kinders! π§π§
So tag jou rugby-buddies, bring die familie en maak seker jy is Vrydag by De Leeukuil.
β οΈ WAARSKUWING:
Jy mag dalk sΓͺ jy gaan net vir een bordβ¦
Ons almal weet hoe daai storie eindig. ππ
π₯ DE LEEUKUIL β WHERE THE PRIDE MEETS! π¦π