Hasta la Vista Pub

Hasta la Vista Pub "Hasta La Vista" – your newest destination for good times and great vibes!

01/10/2026

01/10/2026
Hasta
01/10/2026

Hasta

30/09/2026

3D Wonderland. Nuut by ons as uitstallers en nog so paar nuwes wat ons bykry vir die Oktberfees.

Moenie dit misloop nie, ons kuier, ons braai en ons dans.

31 Oktober van 10 uur die oggend tot laat by Hasta La Vista.

29/09/2026

Nog een van ons stalletjies by die Oktoberfees.

Eves Luxury Products

Kom loer in die 31ste Oktober.

Van 10 uur die oggend tot laat aand

Na 6 braai en dans ons.

Moenie diy mis nie.

27/09/2026

Die Oktoberfees is om die draai en ons het een groot dag gereel vir Polokwane.

Ons begin by die uitstallings , Ford, Mahindra, Mazda en Jetour kom vir ons hulle voertuie wys.

4x4 Megaworld het vir ons 'n groot verrassing, ek self weet nog nie maar is baie nuuskierig.

Dan het ons Solarman, Rad Motorcycles en meer.

Kos, daar is Gerrie se Worsbroodjies, Hasta La Vista se Hamburgers, Boskos vele meer. Alles so op een plek.

Die musiek op die verhoog, Boeremusiek vir die liefhebbers en so bietjie 50's en 60's op kitaar.

Na 6 steek ons die vure aan vir die braai en dans tot laat.

Vir die kinders is daar baie. Motorfiets ritte (kostes verbonde) en al die wilde diere in die hokke. Daar is Ponie Ritte en 'Face Painting' vir die jong geslag.

Oor die 50 stalletjies is klaar geboek en ons rond nou af met so paar unieke produkte.

Sien jou daar.

Saterdag 31 Oktober

Van 10 uur die oggend tot laat aand

Die moderne besigheids kaartjie. Scan hom met jou foon en die nommer is op jou foon.Sleutelhouers word slim.Kom kuier sa...
27/09/2026

Die moderne besigheids kaartjie. Scan hom met jou foon en die nommer is op jou foon.

Sleutelhouers word slim.

Kom kuier saam ons die 31ste Oktober vir die Oktoberfees en kry joune.

Address

Plot 173, Soetdorings Road, Doornbult
Polokwane
0699

Telephone

+27738659529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hasta la Vista Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category