Duquesne

Duquesne Dis 'n ervaring!
(1)

πŸ” Die MONSTER BURGER by Duquesne! πŸ”₯Groot, sappig en propvol geur.As jy honger is, is hierdie een vir jou.Duquesne – dis ...
02/10/2026

πŸ” Die MONSTER BURGER by Duquesne! πŸ”₯

Groot, sappig en propvol geur.
As jy honger is, is hierdie een vir jou.

Duquesne – dis ’n ervaring.

Die plan vir Vrydag?πŸ” Twee keer die smaak, twee keer die lekkerte! 😍Die legendariese Duquesne-burger wag vir jou. πŸ”₯🍟    ...
02/10/2026

Die plan vir Vrydag?
πŸ” Twee keer die smaak, twee keer die lekkerte! 😍
Die legendariese Duquesne-burger wag vir jou. πŸ”₯🍟

πŸ• Donderdae proe beter by Duquesne!Koop enige heerlike pizza (behalwe die Italianer) en kry ’n Italianer-pizza heeltemal...
01/10/2026

πŸ• Donderdae proe beter by Duquesne!
Koop enige heerlike pizza (behalwe die Italianer) en kry ’n Italianer-pizza heeltemal gratis daarby!
Dis die perfekte "middel-van-die-week" bederf! Meer smaak, meer waarde, meer rede om saam te kom eet!

Maak jou Woensdag iets om na uit te sien! πŸ•Drie pizzas + ’n gratis koeldrank vir net R245.Perfek vir vriende, familie of...
30/09/2026

Maak jou Woensdag iets om na uit te sien! πŸ•
Drie pizzas + ’n gratis koeldrank vir net R245.
Perfek vir vriende, familie of sommer net ’n lekker kuier.

✨ Kinders eet gratis!Klein honger mag maar groot glimlagte bring! Kinders eet gratis van die kinderspyskaart wanneer elk...
29/09/2026

✨ Kinders eet gratis!
Klein honger mag maar groot glimlagte bring! Kinders eet gratis van die kinderspyskaart wanneer elke ouer ’n hoofgereg geniet.

πŸ• Bobaas pizza. Handwerkbier. Lekker musiek. 🎢🍺By Duquesne gaan dit oor meer as net ’n aand uit. Dit gaan oor die ervari...
28/09/2026

πŸ• Bobaas pizza. Handwerkbier. Lekker musiek. 🎢🍺

By Duquesne gaan dit oor meer as net ’n aand uit. Dit gaan oor die ervaring, die Duquesne ervaring!
Kom kuier saam!

πŸ• Maandag beteken LEKKER EET by Duquesne! πŸ•πŸ”₯Kry 3 groot pizzas & ’n koeldrank vir slegs R245! 😍Maak Maandag sommer lekke...
28/09/2026

πŸ• Maandag beteken LEKKER EET by Duquesne! πŸ•πŸ”₯
Kry 3 groot pizzas & ’n koeldrank vir slegs R245! 😍
Maak Maandag sommer lekkerder met ’n pizza wat jou lus behoorlik stil! πŸ•πŸ€€
πŸ“ž Bestel nou: 076 173 1107
Moenie hierdie Maandag-spesiaal misloop nie! ❀️

πŸŽ΅πŸ€– IS JY DIE VOLGENDE JAKKALSVIBES OF DJ KLEINREUS? πŸ€–πŸŽ΅KI LIEDJIE KOMPETISIEπŸ“… 26 SEPTEMBER 2026⏰ 17:00πŸ“ DUQUESNE RESTAURA...
25/09/2026

πŸŽ΅πŸ€– IS JY DIE VOLGENDE JAKKALSVIBES OF DJ KLEINREUS? πŸ€–πŸŽ΅
KI LIEDJIE KOMPETISIE
πŸ“… 26 SEPTEMBER 2026
⏰ 17:00
πŸ“ DUQUESNE RESTAURANT
🎀 Skep jou eie liedjie met KI
🎢 Bring jou kreatiwiteit
πŸ† Kom wys ons wat jy kan doen!
DIE VOLGENDE KI-MUSIEKSTER KAN JY WEES!
Stuur jou liedjie, jou "Verhoog of Kunsternaar" naam as inskrywing na:
Brendon 0609762591
*Inskrywings sluit 20ste September.*

Address

Ou Karooplaas
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27764606478

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duquesne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category