08/10/2026
Karaoke 🎤 Thursday lets sing and enjoy tonight ❤️ 🥰
Ons bring vir julle karaoke 🎤 ons hoor dat hier baie talent is kom geniet jouself en jy hoef nie die beste te wees nie kom sien net jou hart uit 🥰 ❤️ baie is skaam om te sing maar die res geniet dit. 🥰 ❤️