Boeretroos

Call Contact the restaurant

Boeretroos Catering

Guys Guys, dis festive hier buite...💥💃 is jy dan nou wragtag lus om te worry oor kos ook??? Neahhh, jy wil kuier en Boer...
04/11/2026

Guys Guys, dis festive hier buite...💥💃 is jy dan nou wragtag lus om te worry oor kos ook???

Neahhh, jy wil kuier en Boeretroos sal julle uitsort. 🍖 glo vir my jy gaan spyt wees as jy nie jou plekkie vir 2026 bespreek nie! 🥓🥗🍓

Want elke happie..is gemaak met liefde en trots🔥

Tannie Ansa, jou 70ste verjaardsag was so spesiaal. Dankie dat ons kon deel wees daarvan. 💥Van die tafel dekor, na brush...
26/10/2026

Tannie Ansa, jou 70ste verjaardsag was so spesiaal. Dankie dat ons kon deel wees daarvan. 💥

Van die tafel dekor, na brushetta canapes. Bacon en kaas quiches met slaai as starter...🥓

En dan die groot familiestyl ete, spit, gevulde hoenderborsies, pampoentert, knoffel aartappels, heuning groente, varkfillet met peppersous en groenslaai. 🍖🥘🥗

Maak seker julle bespreek nou, beperkte plekke oor vir 2026. ☎️ NOU om seker te maak jy eet ook lekker.

Wat ń absolute fees was dit nie om vir Letitia se dogtertjie se 1ste verjaarsdag ń pragtige grazing tafel te maak nie. 🥰...
15/10/2026

Wat ń absolute fees was dit nie om vir Letitia se dogtertjie se 1ste verjaarsdag ń pragtige grazing tafel te maak nie. 🥰🍓

Julle, 👏 WIL NIE UITMIS OP LEKKER KOS NIE👏 so skakel dadelik vir jou funksie.

AGM jaarlikse vergadering by Club Mykonos Langebaan is altyd n TREAT! 🌯Grazing Tafel gemaak met almal se gunsteling happ...
07/10/2026

AGM jaarlikse vergadering by Club Mykonos Langebaan is altyd n TREAT! 🌯

Grazing Tafel gemaak met almal se gunsteling happiez! Oh i know you want some.... 🥨🍓

Moenie wag, bel vir jou gaatjie NOU! 🔥💥

Wil jy nou wratag uitmis op KUNS KOS die seisoen🤯 i don't think so.🫠Kry ń stukkie Boeretroos om JOU en jou mense te bede...
28/09/2026

Wil jy nou wratag uitmis op KUNS KOS die seisoen🤯 i don't think so.🫠

Kry ń stukkie Boeretroos om JOU en jou mense te bederf! Van Platters na sit down etes... alles en meer wat jy begeer! 💃🌶

Met die perfekte sonsondergang, kamp vure en skoon natuur by  moes ons net ons eie intieme wyn/bier tasting hou. 💃🌶🍒🍾🍺By...
21/09/2026

Met die perfekte sonsondergang, kamp vure en skoon natuur by moes ons net ons eie intieme wyn/bier tasting hou. 💃🌶🍒🍾🍺

By Boeretroos doen ons ALLES EN MEER! 🍓🥨🥐 Seisoen tyd is hier en jy wil def JOU mense ook met hierdie bederf!

Nadia, sjoeh ek kan nou eerlik sê, wat ń TROUE! 💃😅 Die musiek, die gaste, alles was ń party! Jyt stunning gelyk! Van Piz...
07/09/2026

Nadia, sjoeh ek kan nou eerlik sê, wat ń TROUE! 💃😅 Die musiek, die gaste, alles was ń party! Jyt stunning gelyk!

Van Pizza starters na ń Grazing Tafel waaroor enige mens sal kwel. 🌶🍒

Kontak Boeretroos ASAP vir JOU funksie!

Nou kyk, niemand gaan moan as hulle by ń DO opdaag en die outjies lê en wag vir hulle nie! 🥰🍒Platters is die nuwe -fancy...
01/09/2026

Nou kyk, niemand gaan moan as hulle by ń DO opdaag en die outjies lê en wag vir hulle nie! 🥰🍒

Platters is die nuwe -fancy, no fuss, sag op die oog -go to!

Kry joune nou! Dit raak festive hier buite. Bespreek jou gaatjie voor jy alweer self voor die potte moet staan. 🫛🍗🌯

Churchhaven in die Weskus Nationale  Park, is niks kort aan ń stukkie hemel op aarde nie.🏝Wat n lekker aand van seekoos ...
24/08/2026

Churchhaven in die Weskus Nationale Park, is niks kort aan ń stukkie hemel op aarde nie.🏝

Wat n lekker aand van seekoos en bondfires. 🔥

Dankie Dough, julle het verseker die vibe Weskus toe gebring. 🌷💃

Jy wil nie flouboude langs die potte staan nie, bel ons- we've got you covered.
Boeretroos - smaak soos HUIS

Oh wow!!! HOPEFIELD HOËRSKOOL se WINTERBAL was alles en meer wat jy van kon droom! 💃🎉🌷Van die decor, die vibe, die kos- ...
11/08/2026

Oh wow!!! HOPEFIELD HOËRSKOOL se WINTERBAL was alles en meer wat jy van kon droom! 💃🎉🌷

Van die decor, die vibe, die kos- sjoh net te perfek vir woorde. Boeretroos het gegaan met n "foodtruck"🌮🍔🍤 grazing Table vibe wat sommer deel gevorm het van die tafel decor! 🥳

BESPREEK JOU PLEKKIE- DIS FESTIVE HIER BUITE

Address

7 Epsom Road , Longacers Estate
Langebaan
7357

Telephone

+27797851997

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeretroos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to Boeretroos:

Share

Nearby restaurants