String & Knots

String & Knots Al my werk is met so veel liefde gemaak. Alles wat ek gebruik is ook hand gemaak.

Nog 'n bestelling wat uit is. Dit was pret om dit te maak.As jy wil he ek moet vir jou iets maak, stuur vir my 'n boodsk...
26/02/2025

Nog 'n bestelling wat uit is. Dit was pret om dit te maak.
As jy wil he ek moet vir jou iets maak, stuur vir my 'n boodskap en ek help graag. ♡

Ons het so 'n lekker workshop gehat, Baie lekker gelag en die mooiste macrame gemaak. Dankie Dames vir julle.Volgend kla...
23/02/2025

Ons het so 'n lekker workshop gehat, Baie lekker gelag en die mooiste macrame gemaak.
Dankie Dames vir julle.

Volgend klas is die 22ste Maart 2025.

18/02/2025
22ste Feb. 0219490608
14/02/2025

22ste Feb. 0219490608

22nd February 2025
05/02/2025

22nd February 2025


Our first class 22 February 2025.
05/02/2025

Our first class 22 February 2025.

Hierdie is 'n klas vir almal, dit is so maklike. Kom geniet dit ogend saam met my. 25ste Januarie 9am0219490608
23/01/2025

Hierdie is 'n klas vir almal, dit is so maklike. Kom geniet dit ogend saam met my.
25ste Januarie
9am
0219490608

Workshop will start 25th January 2025.
Please phone 0219490608 to make an appointment.

Workshop will start 25th January 2025.Please phone 0219490608 to make an appointment.
20/01/2025

Workshop will start 25th January 2025.
Please phone 0219490608 to make an appointment.

Learn how to knot a boho plant hanger from scratch with this guided macrame workshop. Join us for an intimate workshop f...
09/01/2025

Learn how to knot a boho plant hanger from scratch with this guided macrame workshop. Join us for an intimate workshop for beginners.

30ste November 2024!!!
25/11/2024

30ste November 2024!!!

Jy kan jou eie maak. DIY boksKlaar gemaakte set.Plus jy kan jou eie kleur kies. Stuur vir my 'n boodskap as jy belangste...
21/11/2024

Jy kan jou eie maak. DIY boks
Klaar gemaakte set.
Plus jy kan jou eie kleur kies. Stuur vir my 'n boodskap as jy belangstel.

Address

Cape Town
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when String & Knots posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Restaurant

Send a message to String & Knots:

Share